Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rouana Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rouana Guest Farm bied verblyf buite die geskiedkundige dorpie Stellenbosch. Die gastehuis is op 'n klein wynplaas geleë en bied gaste 'n rustige toevlugsoord terwyl dit steeds sentraal geleë is na 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.

Die gastehuis kan tot 10 gaste akkommodeer in 'n keuse van 5 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word terwyl die en suite-badkamers met storte toegerus is.

Die slaapkamers is elkeen toegerus met 'n TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gemeenskaplike leefarea beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof en TV.

Gaste kan in die pragtige tuine ontspan, in die swembad afkoel of 'n braai op die plaas geniet terwyl doendinge in die omgewing wynproe, gholf, voetslaan en lekker eet insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rouana Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe228f44c19c31d3ce9c97f3ea6f63cddba2f43c4fd7d5c301b61b451f71328744115fbb7e79e74bbb8307be7ad7cac6dd949?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R304 Koelenhof 7605 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.865901 18.810887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang