Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rouge on Rose Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Bernard S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Cheers Was fantasties, baie rustig, lekker geslaap met smaaklike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oulike, intieme boutique hotel met goeie diens en vriendelike staf. Lekker gebly! Mooi, skoon kamer met alles wat 'n mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florian K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Very nice place and friendly. Very friendly and a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kovendri M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Okt 2024

Excellent host. Clean and neat. Extremely friendly staff, clean, great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Michel
Rouge on Rose Boutique Hotel
Your kind words mean so much to us. We strive to make every stay special and we're so happy we could do that for you. Thank you for choosing us!

Liezel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Dit was heerlik. Netjiese plek met baie vriendelike personeel. Baie naby geleë aan die stadion. Ons het lekker gebly. Was 'n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Really enjoyed our stay. The staff were very friendly and helpful and went out of their way to make you feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzanne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Die perfekte wegbreek in die mooie Bo-Kaap. Ons het heerlik by Rouge on Rose gebly! Die eienaars was vriendelik en hartlik. Ons is op die hande gedra en het die heerlikste ontbyt in die bed gekry. Die kamer was pragtig en silwerskoon. Ons kan nie wag vir ons volgende Kaapse-wegbreek by Rouge on Rose nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohith S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Great place. Very unique. Excellent service. Enjoyed the hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2019

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rose-straat 25, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3NGY0NjFiLWUzNjItNDllYS05ZDc2LTRkOGQ2NDIxYzAyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 25 Rose Street Bo-Kaap 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.919380755249 18.41718301177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang