Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Round Here Self-catering Holiday Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Round Here Self-catering Holiday Home
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Antoinette B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Amazing.

Beautiful weekend, exactly what we needed!

Sean S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S

Amazing location and the house is beautifully maintained.

The entire Round Here team was fantastic from the get go! Kept us informed and took great care of us. Beautiful location and the property is lovey and well maintained, you cannot go wrong with Round Here as your choice if you are in the Sabie area, will definitely come back!

Nelisiwe M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelisiwe M

So beautiful, peaceful and breathtaking.

The house is stunning, great as a yearly vacation home, and there are a lot of activities and sightseeing to be done in that location.

Lenny V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lenny V

Mooie plaats.

We braaide self en ons eet.

Sylvia J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia J

Ongelooflike gasvryheid en hulp met alle navrae.

Plek het die mooiste uitsig en ligging. Ons was 'n groot groep en almal gemaklik gekuier in die groot en baie kuierplekke oor die terein. Die gasvrou was so behulpsaam. Ons gehelp met reëlings vir 'n verjaarsdag, asook die beste aanbevelings oor die area. Kamers is groot en die plek is so 'n plesier, sal dit hoogs aanbeveel.

Liezel G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel G

Gerieflike en netjiese vakansiewoning met al die geriewe.

Baie dankie vir 'n heerlike tyd by hierdie pragtige vakansiewoning. Vir 'n groot gesin is dit beslis waarde vir geld. Met 'n paar tieners was dit baie lekker dat hulle hul eie deel van die huis kon hê met elk sy eie badkamer. Die woning is geskik vir groot families of meer as een gesin. Daar is genoeg spasie vir almal en twee kombuise maak kosmaak vir baie mense maklik. Baie dankie, ons beveel Round Here vir seker aan!

Nico R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R

Ligging is sentraal geleë. Sal dit ten volle aanbeveel.

Huis is groot genoeg vir groot familie of 'n groot groep vriende en sentraal geleë op besiensvaardighede.

Khetho T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Khetho T

Amazing place with amazing views.

Beautiful home with amazing views. The housekeeping ladies were super helpful every time we needed help. Very spacious house.

Itumeleng M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Itumeleng M

Warm and cozy.

We enjoyed our stay, the customer service deserves 5 stars! they checked in on us morning and night, always ready to assist wherever possible. It's close to shops and has great views. The only disadvantage is that one of the bedrooms does not have en-suite bathroom.

Tray-c H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tray-c H

Had a great time.

Lovely decorated home. Had everything we needed. Rina was amazing. We thoroughly enjoyed our stay.

Attie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie M

Niks son gesien vir 4 dae nie, maar nogsteeds lekker gekuier.

Ons het lekker gebly, geen klagtes.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Daniel P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel P

I had a wonderful time.

Staff was great and the place was beautiful and I enjoyed every moment.

Elizabeth N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N

Baie lekker kuier!

Gemaklike vakansiehuis vir 'n groot groep! Goed toegerus!

Jacques U - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques U

Dit was OK. Het meer verwag.

Gesukkel met warm water, kommunikasie tussen Sonja en maintenance man nie goed nie, volgens haar sou hulle die generator start gedurende load shedding. As die krag af is is daar nie warm water nie, maintenance ou so bietjie ongeskik.

Kamogelo H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamogelo H

It was amazing.

We cannot fault anything, every thing was just too perfect. Catered to all our needs, spectecular views, privacy what you see on the pictures is what get. A home away from home. Thank you Rudolf and Susan for making us feel at home.

Round Here Self-catering Holiday Home se terugvoer

Dear Kamogelo.
Thank you for the wonderful review. And also thank you for being such a lovely guest at our Holiday Home. Thank you for respecting our House and we are glad to hear you had a great time. We would absolutely love to have you over again!
Best wishes,
Round Here S/C Holiday Home Team

Round Here Self-catering Holiday Home
Eiwet N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eiwet N

Veiligheid, rustig en gemaklik.

Die plek se kamer is baie goed uiteengesit en mooi. Altwee kombuise is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Daar is spasie vir die kinders om te speel en om met hulle fietse rond te ry. Die veiligheid om die plek is goed. Ons kon die kinders los om te speel. Die voertuie en fietse was ook veiligheid in die motorhuis gestop. Die dame het elke dag kom skoonmaak en sy en die tuinwerker was baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan beslis weer daar oornag.

Round Here Self-catering Holiday Home se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie Eiwet. Julle was puik gaste en ons sien uit om julle weer oor te he :-)
Vriendelike groete,
Round Here Self-Catering Holiday Home Span.

Round Here Self-catering Holiday Home
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofweg, Waterfall Plaas, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4387507833dc37a267470491b3e3d0c0be9e62eb506d54af95e60ae4a82f4f5d102e87ac14aa69ca4b55b4c7e0e477343c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 14 mense 17 5 1 5 Off Main Road Waterfall Farm 1260 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -25.08495549467 30.792407545585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang