Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Round Here Self-catering Holiday Home

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Antoinette B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Amazing. Beautiful weekend, exactly what we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Amazing location and the house is beautifully maintained. The entire Round Here team was fantastic from the get go! Kept us informed and took great care of us. Beautiful location and the property is lovey and well maintained, you cannot go wrong with Round Here as your choice if you are in the Sabie area, will definitely come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelisiwe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

So beautiful, peaceful and breathtaking. The house is stunning, great as a yearly vacation home, and there are a lot of activities and sightseeing to be done in that location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenny V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Mooie plaats. We braaide self en ons eet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sylvia J
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Ongelooflike gasvryheid en hulp met alle navrae. Plek het die mooiste uitsig en ligging. Ons was 'n groot groep en almal gemaklik gekuier in die groot en baie kuierplekke oor die terein. Die gasvrou was so behulpsaam. Ons gehelp met reëlings vir 'n verjaarsdag, asook die beste aanbevelings oor die area. Kamers is groot en die plek is so 'n plesier, sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2023

Gerieflike en netjiese vakansiewoning met al die geriewe. Baie dankie vir 'n heerlike tyd by hierdie pragtige vakansiewoning. Vir 'n groot gesin is dit beslis waarde vir geld. Met 'n paar tieners was dit baie lekker dat hulle hul eie deel van die huis kon hê met elk sy eie badkamer. Die woning is geskik vir groot families of meer as een gesin. Daar is genoeg spasie vir almal en twee kombuise maak kosmaak vir baie mense maklik. Baie dankie, ons beveel Round Here vir seker aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Ligging is sentraal geleë. Sal dit ten volle aanbeveel. Huis is groot genoeg vir groot familie of 'n groot groep vriende en sentraal geleë op besiensvaardighede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khetho T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Amazing place with amazing views. Beautiful home with amazing views. The housekeeping ladies were super helpful every time we needed help. Very spacious house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Itumeleng M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2023

Warm and cozy. We enjoyed our stay, the customer service deserves 5 stars! they checked in on us morning and night, always ready to assist wherever possible. It's close to shops and has great views. The only disadvantage is that one of the bedrooms does not have en-suite bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tray-c H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Had a great time. Lovely decorated home. Had everything we needed. Rina was amazing. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofweg, Waterfall Plaas, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4387507833dc37a267470491b3e3d0c0be9e62eb506d54af95e60ae4a82f4f5d102e87ac14aa69ca4b55b4c7e0e477343c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 14 mense 17 5 1 5 Off Main Road Waterfall Farm 1260 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -25.08495549467 30.792407545585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang