Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Route 62 B&B

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Giovani C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

The stay was nice. It was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Thank you for the beautiful feedback; it is sincerely appreciated!

Engela P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Want to go back. Loved the breakfast. Shower a bit small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Hi Engela, Thank you for giving feedback. You requested room 7. If it is a couple and we have a bigger room, we recommend another room, but in your case, all the other rooms had been booked already. Actually, the shower is not smaller, but the ceiling is lower. Unfortunately, there is nothing that we can do about that. Kind regards

Morné P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Met my aankoms het die personeel my baie vriendelik ontvang. My kuier was tops! Beste keuse was om Route 62 B&B te kies. Kon kom en gaan soos ek wil en alles was in plek. Baie lekker gerus en ek kon daar uitstap met 'n glimlag op my gesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Goeiemore Morné, Baie dankie vir jou pragtige resensie! Dit plaas ook 'n glimlag op my gesig vir die nuwe week en gee 'n goeie inspuiting energie! Voorpoed en vrede vir jou toekoms.

Jandre V
1 nag
5.0
Jun 2024

Perfect. Nice location and place, really neat and clean. Nice room with own lounge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie, Jandre, vir die resensie. Ek is baie bly en dankbaar dat jy tevrede was, omdat jy 'n paar keer ons gekontak het en elke keer het daar iets voorgeval of ons kon jou nie akkommodeer nie. Hoop ons sien jou weer.

Ron E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable and convenient location in Robertson. Comfortable stay for a road trip on Route 62.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Hi Ron, Thank you for writing a review. We are glad that you enjoyed your stay with us.

Sarieta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

My dogter het getrek vanaf Lanseria na Robertson toe en ons moes vir die nag oorbly. Ja, pragtige ou huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Hi Sarita, Dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jou by ons te laat kuier en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete

Lelani K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Besonders lekker. Lekker geslaap en lekker veilig gevoel. Lieflike plek. Baie lekker geslaap. Als is skoon en netjies - geen hindernisse nie. Oom Deon is dierbaar, hulpvaardig en regtig 'n mense mens. Ons was vriendelik ontvang. Sal dit beslis aanbeveel. En gaan beslis weer van Route 62 B&B gebruik maak. Net jammer ons kuiertjie was so kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Hi Lelani, Dis voorwaar 'n riem onder die hart om so 'n mooi resensie te ontvang. Wees verseker dat dit opreg waardeer word. Hoop ons paaie kruis weer eendag. Mooi loop! Route 62 B&B

Antoinette M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Soos my huis op 'n ander dorp. Heerlik gebly. Gevoel asof ek by my huis was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Hi Antoinette, Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly en dankbaar dat jy jou kuier by ons geniet het. Hoop ons sien jou sommer gou-gou weer! Voorspoedige toekoms. Route 62 B&B

Minette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goedkoop, netjies, alles wat mens nodig het. Absoluut heerlik daar gebly, definitief waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie, Minette B. Hoop ons sien u gou weer.

Lynn V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netjies. Ja, ons het vir die waarde van die geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Goeiedag Lynn, Ons waardeer jou resensie en is bly dat julle tevrede was en julle kuier kon geniet. Groete Route 62 B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerstraat 6, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d333b0722f955e1bbd98d23605a19524513a8378fc9c1fd3ce6a3eff959218b507d104815defc2b96d9ec39133d92f8e56d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 6 Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.805775 19.878267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang