Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Route 62 Kamp Terrein

Kampeer/karavaan

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Peet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Sal aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Route 62 Kamp Terrein
Baie dankie vir die aanbeveling.

Janice V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker gebraai. Ge eet en geslaap by Route 62 Kamp Terrein. Route 62 Kamp Terrein het alles wat nodig is vir 'n oornag staanplek. Badkamers en terrein is goed versorg. Ons het lekker gekuier en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Route 62 Kamp Terrein
Baie dankie vir jou terugvoering.

Ane M
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Perfek vir die Meiringspoort wedlope. Ons het baie lekker gebly en hulle is in die middel van die Rust geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Netjiese kampterrein. Ons het eintlik net daar oorgeslaap terwyl ons die KKNK in Oudtshoorn bygewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Route 62 Kamp Terrein
Baie dankie vir die terugvoering.

Betsie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2024

Sal weer gebruik maak van kamplek. Gerieflike oornag kampplek. Gerieflik naby aan gesellige eetplekke/parkeer en verken die omgewing. Baie raserig met besige pad reg voor die kamplek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Theresa
Route 62 Kamp Terrein
Sien uit na julle volgende kuier.

Adriaan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Okt 2024

Groot kokorotte in die ambisie. Ons het ook gebly, die terfyn het aandag nodig en die ambisie was vol groot kokorotte.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Theresa
Route 62 Kamp Terrein
Alle vorige kampers was nog net komplimenterend oor die sorg van die kampterrein. Met betrekking tot die (Ablusie). Nog nooit was daar 'n probleem met kokkerotte nie. Wat wel gebeur, is dat van die ou groot vlieënde kokkerotte van buite invlieg as die deur nie toegehou word nie. Buiten vir daaglikse skoonmaak, word die badkamers en storte ook twee-weekliks geskrop en 'diep' skoongemaak. Onthou, dit is 'n kampterrein omring deur natuurlike veld.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 2, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1515b72b65fa5f73b12ff0388540c365b94516728be9e92c8561726e64427d76552cabf34e07f970217f0fe439c6be6d5394?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 2 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.488026066579 22.537673713414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang