Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rouwkoop Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouwkoop-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rouwkoop Place is 'n luukse, privaat en veilige selfsorghuis in die hartjie van Rondebosch en is gerieflik geleë vir 'n wonderlike vakansie-ervaring in Kaapstad. Dit is die ideale basis vanwaar jy die nabygeleë strande en plaaslike besienswaardighede kan verken.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV, oorgenoeg kasspasie, en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en dubbele wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Daar is 'n knus TV-sitkamer met sitplek, 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Buite is daar 'n patio-area met 'n tafel vir alfresco-etes, 'n gemaklike buitesitarea, en 'n ingeboude braai en gasbraai. Draadlose internet is beskikbaar.

Daar is ook 'n addisionele buite-swembadkamer met 'n buite-sitkamer en sy eie en suite-badkamer met 'n stort.

Gaste kan 'n duik in die uitnodigende swembad neem. Daar is ook 'n lieflike tuin met berguitsigte. Parkeerplek vir 2 motors op die volledig omheinde eiendom word voorsien.

'n Skoonmaakdiens kan gereël word indien nodig teen baie billike tariewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Oliver Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rouwkoop-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rouwkoop Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouwkoop-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b98b64b66dd3693707779e0dfa9b524e4ccf7752301a91f81513d83ed6fbcf130c1199379ef028649911cd2b2eacd90dfe4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Rouwkoop Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9650850844 18.474599249352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang