Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roux Holiday Home

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gawie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Die beste in hierdie geweste! Vriendelike en hulpvaardige eienaars (Fanie en Teresa) wat altyd beskikbaar is. Netjiese en skoon huis met alle geriewe wat jy benodig. WiFi en TV tops! Braai geriewe tops! Apies wat uit ons hand eet, is kosbaar. Ons sal graag hierdie plekkie weer en weer wil besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seenie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2023

It was a lovely at Roux Holiday. We had a very relaxing and enjoyable stay. The owner was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynandt V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Great home to stay in with very friendly people to help with any situation that might arise. Also has got a nice play area for children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Rustige, skoon verblyf. Roux Holiday home kan met gemak 'n baie groot gesin of twee gesinne huisves, die huis is goed toegerus en die huis en erf is baie netjies - ons het heerlik gekuier. Die eienaars bly op die perseel in n woonstel, maar hulle pla nie, hulle is wel byderhand as jy enige hulp nodig het. Hulle werk self om alles skoon te hou en mens kan sien hulle is trots op die plekkie. Die plekkie het nie 'n see-uitsig nie, maar is in 'n baie mooi rustige woonbuurt en baie naby aan die hoofstrand van Trafalgar, jy kan binne 'n paar minute soontoe ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2022

Baie lekker oorgebly. Die huis is 'n lekker basis om die area van die Suidkus en die Wildekus te verken.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fanie
Roux Holiday Home
Baie dankie vir die review ons waardeur dit

Ruald D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Was baie lekker en rustig. Baie lekker huis, ons was 9 mense en niemand het oor mekaar se voete geval nie, rustige omgewing en nie te ver van die strand af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Baie lekker, gerieflik, vriendelike en behulpsame mense. Sal definitief weer daar gaan bly en kuier. Baie hulpvaardige en vriendelike mense. Woning is skoon en netjies. Rustige plek met als wat mens nodig het. Alhoewel mens nie die see kan sien vanaf die blyplek nie, is dit nie ver vanaf die see nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2021

Ongelooflikke lekker plek wat 100% ingerig is vir 'n lekker bly. Sal defnitief weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nosh K
Kort verblyf
3.4
Sep 2021

Not what we were looking for (but a nice house to stay). When seeing the advertised photos, my family thought that the beach was nearby because we like fishing and playing on the beach. But the beach is very far from the house and we had to drive to the beach. Walking distance is about 1,5 km to Trafalgar Beach with a pool and public toilets (the main photo seen in the advert). My mom and wife were complaining about this a lot to me. But the house was a nice stay for a family and for people who don't mind driving or walking far around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2020

Relaxing and comfortable stay. We had a truly amazing time at Roux Holiday Home. The owners are friendly and helpful in every way and even helped us arrange our first dinner in the area on our first night! The house is clean and comfortable and I would highly recommend a large or small family stay! We will be visiting there again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 505
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R1 505
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cunninghamlaan 7, Trafalgar, 4057, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e3ba723c1ce2567267038636421d9dcc5f86068fa7b7526ba0970aa1c2b3af3f3404285490c17c5e7c1e5a637332cdcc388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 505 per nag, vir 9 mense 17 5 1 5 7 Cunningham Avenue Trafalgar 4057 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.961423315354 30.293802300815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang