Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roux Holiday Home

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cunninghamlaan 7, Trafalgar, 4057, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 505 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Roux Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in Trafalgar, 'n klein dorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys met strande, warm seewater en oorgenoeg son. Die huis is net 1,5 km vanaf die hoofstrand, maar het nie 'n see-uitsig nie.

Hierdie huis het 4 kamers en het plek vir tot 9 persone. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, die volgende 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het ook koningingrootte-bed. Die laaste kamer het 'n enkel- asook 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n bad, stort en toilet in.

Die kombuis is goed toegerus om te voldoen aan selfsorg. Die sitkamer het gemaklike sitplekke en die stoep buite het 'n braaiplek en buite-eettafel. Gaste het ook toegang tot 'n ruim tuin.

Doendinge in die area sluit die Wild Coast Casino, veilige swemstrande, Beever Creek-plaas, riviervaarte, diepseeduik en visvang in. Daar is 'n krokodilpark en MacBanana met baie doendinge vir die jongspan.

Die eienaars woon in die woonstel agterop die perseel.
Rook is verbode in die huis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Patrick G
Saam met lewensmaat
5.0
Looking forward to going again. Our stay was excellent. The beach was near. Fishing was good and the caretakers of the place were very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Gawie J
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste in hierdie geweste! Vriendelike en hulpvaardige eienaars (Fanie en Teresa) wat altyd beskikbaar is. Netjiese en skoon huis met alle geriewe ...
Sien meer
Okt 2023
Seenie M
Saam met vriende
4.8
It was a lovely at Roux Holiday. We had a very relaxing and enjoyable stay. The owner was very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Marius W
Saam met vriende
4.6
Beste waarde vir jou geld in die omgewing. Ons het heerlik gekuier vir die naweek. Die huis is al bietjie oud maar mooi skoon. Beddens slaap baie lekk...
Sien meer
Nov 2024
Wynandt V
Gesin met klein kinders
4.6
Great home to stay in with very friendly people to help with any situation that might arise. Also has got a nice play area for children...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Cunninghamlaan 7, Trafalgar, 4057, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Roux Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 505
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R 1 505
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cunninghamlaan 7, Trafalgar, 4057, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e3ba723c1ce2567267038636421d9dcc5f86068fa7b7526ba0970aa1c2b3af3f3404285490c17c5e7c1e5a637332cdcc388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 505 per nag, vir 9 mense 19 5 1 5 7 Cunningham Avenue Trafalgar 4057 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.961423315354 30.293802300815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang