Roux Villa 8
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uysstraat 14, Eenheid 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Roux Villa 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig. Dit is net 90 m van die strand af in 'n kompleks in Jeffreysbaai, 'n gewilde vakansiebestemming vir branderplankryers en natuurliefhebbers.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook basiese eetgerei en breekware en 'n ontbythoekie met sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n prentjiemooi see-uitsig.
Veilige skadunetparkeerplek is in die kompleks beskikbaar vir 1 voertuig. Aktiwiteite in die omgewing sluit onder andere branderplankry, roei, vierwielmotorfietsritte, valskermspring en voetslaan in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marli Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Uysstraat 14, Eenheid 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Roux Villa 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uysstraat 14, Eenheid 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang