Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roux's Rus

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 108, Meerenbosch, Fisherhaven, 9977, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Roux's Rus is 'n selfsorg-eenheid in die Middelvlei-natuurreservaat in Meerenbosch, Fisherhaven. Dié eenheid is 'n entjie se stap van die strand af geleë en kyk uit oor die idilliese Botrivier-strandmeer.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en maak oop op die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is kaste of laaikaste in elke vertrek.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.

Die leefarea lei na die patio met 'n buitetafel en stoele en 'n tuin wat oor die meer uitkyk. Gaste kan 'n privaat braai-area met 'n versonke vloer, 'n tennisbaan, 'n gemeenskaplike swembad, bootry op die meer en fietsry geniet. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie. 

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Wesley B
Saam met vriende
5.0
Will definitely go again. Was very nice; we enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Joshua C
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect family getaway with beautiful views! We loved our stay! Beautiful location, comfortable, clean home with all we needed and amaz...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Patricia V
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, spotless and value for money. A wonderful peaceful place. Very clean and cozy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Renet A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plek vir wegbreek. Baie lekker gekuier, die huis is skoon en netjies het alles wat jy nodig het. Stunning uitsig oor die lagoon.
Jun 2024
Anthony D
Saam met vriende
5.0
Perfect breakaway with friends, everything was as detailed on the app. Pre-arrival arrangements and contact was spot-on. On arrival, ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kingfisher-weg 108, Meerenbosch, Fisherhaven, 9977, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roux's Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 108, Meerenbosch, Fisherhaven, 9977, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b2a0e206b4f4b969c3a56d6d92625311ed84438b61a19f4c878cb82342b88f9d11335f86958e38ad747b8c7f830b2582e8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 108 Kingfisher Road Meerenbosch 9977 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.364932238918 19.109673487043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang