Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rowweklip 65

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 65, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rowweklip 65 is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel teen 'n koppie in Jongensfontein. Die strand, visvangplekke en getypoele is net 'n entjie se stap ver.

Hierdie dubbelkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n mikrogolf en yskas toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, braai-area met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Patrick G
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great reasonable place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Murray W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n baie gerieflike plek met alles wat nodig is. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het die verblyf baie geniet. Dit is baie skoon en netjies en baie...
Sien meer
Jan 2024
Rouxwy V
Saam met lewensmaat
4.8
Was kort, maar lekker. Baie lekker, en veilig gevoel. Pragtige dorpie met lieflike uitsig oor die see. Eienaar vriendelik en hulpvaardig. Veilig vir m...
Sien meer
Sep 2024
Lohan D
Saam met lewensmaat
4.8
Ons saam met ou skool vriende reunie gehou. Goeie tye en herinneringe. Baie lekker plek gewees. Jongensfontein self baie skoon en netjies. Vriendelike...
Sien meer
Mei 2024
Anika V
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie waarde vir geld. Dit was baie nice om die braaikamer te kon gebruik! Vriendelike huisinwoners. Privaatheid was nog steeds great. Lekker naby aan...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rowwekliplaan 65, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rowweklip 65 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 65, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a089bdad2a6fb87c0b3abb80f132acd7277d271bd85ccf8a31a4dcd056fdd8a65440ee1df208973d2be00a771f4f4af0dc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 65 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.430904933209 21.325757838068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang