Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roxy's Rest Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Karin P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Stunning blyplek asook fantastiese gasvrou! Definitief aan te beveel en sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Baie dankie, julle. Dit was wonderlik om julle hier te hê. Julle is lieflike mense.

Collette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie netjies, veilige parkering. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie vriendelike gasvrou ook. Baie dankie vir die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vriendelike diens, alles was netjies. Dis netjies en baie veilig. Almal is vriendelik en vreeslik hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Baie dankie Janine, ons waardeer jul besoek en resensie.

Chantelle M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Baie netjies, mooiste plek vir ons nagrus gewees, sal beslis teruggaan. Goeie diens, plek was ongelooflik mooi! 11/10 van my af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Baie dankie, ons waardeer jul besoek en ons se, uit ons hart baie dankie vir jul komplimente. Dit was 'n plesier om jul by Roxys Rest te he. Estelle

Kyle V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Slept well. This was a really nice place to stay, my wife and I enjoyed the peacefulness, amazing service and great setup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Thank you so much. We loved having you here. We appreciate your review.

Nelly A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Beautiful guesthouse. Lovely hosts, beautiful home better than the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Thank you so much, it was a pleasure hosting you. We thank you for your review. Be safe, hope to see you again soon.

Chantal M
1 nag
5.0
Jul 2022

Eerste indrukke was die veiligheid.Baie privaat. Die kamers is beautiful! Lekker geriewe soos yskas, mikrogolf, koffie en tee. Regtig baie mooi! Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Dankie sal graag weer daar bly. Pragtig, veilig, baie vriendelik. Alle nodige geriewe. Sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Baie dankie Chantell dit was lekker om jou by ons te he. Ons waardeer jou resensie opreg. Groete Roxys Rest

Madelein M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Diens was puik, kamer was perfek. Ons het verskriklik lekker gebly. Kamer het als gehad wat n mens nodig het. Braai area was puik! Estelle, baie dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Baie dankie ons waardeer elke kompliment opreg.Dit was n voorreg om julle hier te he. Hoop ons sien julle weer. Groete Roxys Rest

Danielle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Really enjoyable. The room was beautifully decorated with all you would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Baie baie dankie Danielle. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te hê,. Julle is wonderlike gaste. Hoop ons sien julle weer. Groete

Bianca B
1 nag
5.0
Jun 2021

Ons verwagtinge is oortref, ons het baie lekker gebly Tannie Estelle het ons van die begin af so welkom laat voel. Die tydjie wat ons daar was, was daar probleme met die water in Vanderbijlpark. Hulle het ons vroegtydig laat weet, en gerusgestel dat hulle alternatiewe plan het om ons te akkommodeer. Dis mooi, rustig en die mense is so vriendelik - ons sal definitief weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Baie, baie dankie Bianca dit was so aangenaam om julle by ons te he.Hoop julle kom kuier gou weer. Groete bly veilig.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herman Ecksteinstraat 14, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc54a226c302da616d6335b46d43548ba5a30bfc6afccf80ed8aa8e0c949b9b7158947a2584a74396077cf825b0f38da24afc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 14 Herman Eckstein Street SW2 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.71615 27.82133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang