Roxy's Rest Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jadrique K - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig, maklik, mooi.
Karin P - Apr 2024
Algehele gradering
Stunning blyplek asook fantastiese gasvrou!
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, julle. Dit was wonderlik om julle hier te hê. Julle is lieflike mense.
Collette O - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, veilige parkering.
Janine V - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, alles was netjies.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Janine, ons waardeer jul besoek en resensie.
Chantelle M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies, mooiste plek vir ons nagrus gewees, sal beslis teruggaan.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jul besoek en ons se, uit ons hart baie dankie vir jul komplimente. Dit was 'n plesier om jul by Roxys Rest te he. Estelle
Kyle V - Jan 2023
Algehele gradering
Slept well.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Thank you so much. We loved having you here. We appreciate your review.
Nelly A - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful guesthouse.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Thank you so much, it was a pleasure hosting you. We thank you for your review.
Be safe, hope to see you again soon.
Chantal M - Jul 2022
Algehele gradering
Eerste indrukke was die veiligheid.Baie privaat. Die kamers is beautiful! Lekker geriewe soos yskas, mikrogolf, koffie en tee.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Chantell dit was lekker om jou by ons te he. Ons waardeer jou resensie opreg.
Groete
Roxys Rest
Madelein M - Jul 2022
Algehele gradering
Diens was puik, kamer was perfek.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie ons waardeer elke kompliment opreg.Dit was n voorreg om julle hier te he. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Roxys Rest
Danielle N - Okt 2022
Algehele gradering
Really enjoyable.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie Danielle. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te hê,. Julle is wonderlike gaste. Hoop ons sien julle weer. Groete
Bianca B - Jun 2021
Algehele gradering
Ons verwagtinge is oortref, ons het baie lekker gebly
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie Bianca dit was so aangenaam om julle by ons te he.Hoop julle kom kuier gou weer.
Groete bly veilig.
Iaj O - Mei 2021
Algehele gradering
Puik gastehuis.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Dit was n plesier om jul by ons te he.
Dankie vir die komplimente ons waardeer dit opreg.
Janet V - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtig, luuks skoon en netjies.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Ons waardeer julle terugvoering opreg.
Baie dankie vir die komplimente.
Liezel V - Feb 2020
Algehele gradering
Roxy's Rest is 'n pragtige gastehuis - die eeheid is pragtig mooi, skoon en netjies. Gasvrou Estelle is baie vriendelik en het selfs Donderdag al gebel om vir ons te sê ons moet veilig ry.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Hi Liezel,
Baie dankie julle ons waardeer die boodskap.
Hoop ons sien julle weer gou.
Estelle
Tienie J - Mrt 2020
Algehele gradering
Daar was net ongemaklike misverstand met die kamers, maar Estelle was baie goed om die probleem op te los.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Tienie ek waardeer jul.
Jacques V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf in stad.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie julle dit was so aangenaam om jul by ons te hê. Hoop ons sien julle weer. Dankie vir jul vriendelikheid.
Lydia J - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelike, baie netjiese verblyf in 'n heerlike, rustige woonbuurt.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Dankie Lydia, dit was n plesier om jul by ons te he.
Ons waardeer jul woorde.
Patrick T - Sep 2019
Algehele gradering
Best place to be.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste plek om te wees.
Lekker plek om gehaltetyd saam met jou maat deur te bring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Thank you Danielle for your visit and review. We do appreciate it.
Elma P - Sep 2019
Algehele gradering
Akkommodasie was bo verwagting.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Elma, ek waardeer. Hoop ons sien jul gou weer.
Estelle
Amy N - Sep 2019
Algehele gradering
What you see on the pictures is exactly what you get.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Thank you so much. I really appreciate your review.
Its always nice to host such wonderful people like you and your family.
Hope to see you again soon.
Melynda M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker en goeie ervaring.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dit was aangenaam om julle by ons te he.
Groete,
Estelle
Michael D - Aug 2019
Algehele gradering
Net reg.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Michael, hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Roxy's Rest
Angelique S - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Hettie S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike ontvangs.
Roxy's Rest Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Hettie, hoop ons sien julle gou weer .Groete
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Herman Ecksteinstraat 14, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang