Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roxy's Rest Guesthouse

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herman Ecksteinstraat 14, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roxy's Rest Guesthouse bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel in Vanderbijlpark naby verskeie restaurante, winkelsentrums, universiteite, gholfbane, die kasino en die Vaalrivier.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat elk 'n privaat ingang het en vir 'n paartjie geskik is. Al 3 eenhede saam is geskik vir 9 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die Roxy-kamer het 'n badkamer met 'n hoekbad, 'n stort en 'n toilet. Die Butterfly- en Bumble Bee-eenheid het elkeen 'n stort en 'n toilet. Hulle het ook elkeen 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n braai-area met braaitoerusting. Gaste moet asb. hul eie houtskool en vuuraanstekers saambring. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek.

Gaste het die gebruik van hul eie privaat tuin met stoele en 'n tafel waar buitelugetes geniet kan word. Die hele erf is met elektroniese hekke omhein en beide kamers het 'n veiligheidsdeur voor die glasdeur.

Besienswaardighede in Vanderbijlpark sluit die Aquadome by Emerald Resort and Casino, Stonehaven on Vaal, Aquadome en die Vaal Mall, geskiedkundige besienswaardighede en gholfbane in. Water-aktiwiteite soos hengel, ski en bootvaarte kan op die Vaalrivier geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Karin P
Besigheidsreis
5.0
Stunning blyplek asook fantastiese gasvrou! Definitief aan te beveel en sal weer daar bly!
Apr 2024
Collette O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, veilige parkering. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie vriendelike gasvrou ook. Baie dankie vir die verblyf.
Aug 2023
Janine V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, alles was netjies. Dis netjies en baie veilig. Almal is vriendelik en vreeslik hulpvaardig.
Jul 2023
Chantelle M
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies, mooiste plek vir ons nagrus gewees, sal beslis teruggaan. Goeie diens, plek was ongelooflik mooi! 11/10 van my af.
Jan 2023
Kyle V
Saam met lewensmaat
4.8
Slept well. This was a really nice place to stay, my wife and I enjoyed the peacefulness, amazing service and great setup.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Herman Ecksteinstraat 14, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Roxy's Rest Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herman Ecksteinstraat 14, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc54a226c302da616d6335b46d43548ba5a30bfc6afccf80ed8aa8e0c949b9b7158947a2584a74396077cf825b0f38da24afc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 14 Herman Eckstein Street SW2 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.71615 27.82133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang