Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Albatros

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatrosstraat 13, Gansbaai, 2770, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 540 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Royal Albatros is in die klein vissersdorpie Gansbaai in die Overberg-streek geleë.

Die eiendom bied 'n wonderlike uitsig oor Walkerbay. Dit is 'n wonderlike plek om te ontspan en jou batterye te herlaai. Die omgewing is stil en veilig. Daar is meer as genoeg staproetes en 'n veilige strand vir die kinders binne stapafstand van die woonstel. Tydens Walvisseisoen, Junie tot November, kan gaste die walvisse wat in die see speel reg voor die eenhede sien.

Die woonstel op die onderste verdieping beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die res van die huis word baie selde beset wanneer daar gaste bly. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei slaapkamers het onbelemmerde uitsigte oor die see en berge. In die leefarea is 'n slaapbank. Die woonstel het WiFi en lugversorging in al die kamers.

Die leefarea is oopplan en die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, 2 stoofplate, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is 'n groot patio voor die woonstel met 'n plonspoel vir die uitsluitlike gebruik van die gaste en 'n gasbraai of 'n houtskoolbraai. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is toeganklik met 24 breë trappe wat na die huis se kant toe afgaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Albatrosstraat 13, Gansbaai, 2770, Wes-Kaap
  • Gaste dink Royal Albatros het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 540
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 540
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatrosstraat 13, Gansbaai, 2770, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWwboQG5mFeIGn85sjaAkzl98b7rafiADzbbAnhexCyjer9CUYo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 540 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 13 Albatros Street Gansbaai 2770 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.570883 19.3506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang