Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Coachman Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Charles H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige omgewing op werkende plaas, onthou net om 'Doom' saam te neem. Goed toegerus met meer as genoeg leefruimte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethilda O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Natuurskoon, rustigheid. Kos vir jou siel. Pragtige plek. Uit die boeke, gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful stay. Great place. Very tranquil. Enjoyed the stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Very nice. The stay was very nice, and the location was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Clean and set in a beautiful and tranquil setting. Exactly a place to relax. Beautiful views from all the windows. Well-kept appliances and features, with underfloor heating and wood for the fireplace. We will certainly recommend this place and hope to be back sometime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n Plek om te herlaai. Ons probeer om Clarens een keer 'n jaar te besoek. Ons het nog nooit 'n behoefte gehad om verder te kyk as die Royal Coachman nie. Die Royal Coachman het nie net alles wat 'n gesin benodig vir 'n verblyf nie, maar is netjies, skoon, en goed geleë. Die foreldam en omringende plaas, met 'n uitsig op omringende berge dra net by tot die rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candis M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Dit is wonderlik! Dis uitsig is asemrowend. Net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Incredible getaway. What an amazing getaway! From the moment we arrived, we were surrounded by crisp air, stunning views, and breathtaking scenery. It was pure bliss—a long weekend our family will treasure as one of the best. Even though it was the coldest day of the year, the cozy fireplace, underfloor heating, and a glass of red wine made it a wonderfully warm and relaxing retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michael P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Julle moet die aanwysings regmaak. Die lodge is 6,3 km uit Clarens en nie 36. 1 km soos die aanwysings se nie. Baie lekker, sal enige tyd weer gaan, net die WIFI wat julle adverteer, dit is daar maar jy het 'n kode nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Royal Coachman Lodge
Hi Mike, Thank you for your review and we would love to see you again. I think the directions are saying that is 35.1 km from the turnoff just outside Bethlehem so that is where the confusion came it. I apologise. The Wi-Fi code is in the welcome/instruction file on the entrance table. I am sorry you didn't find it, but you will know where to look next time. Kind regards, Gregg and Kerry Mousley

Marie B
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Mooiste plek, goeie herinneringe gemaak. Ons het vir 'n kort naweek saam met familie weggebreek. Die huis is alles wat dit op die foto's wys. Baie gerieflike huis met alles wat nodig is. Die omgewing en uitsig is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 676

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Joubertsvlei Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NDAxNTNiLTNlODctNDc3Ni04ODcyLTJkNmVhMDBmOTExNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 7 mense 75 5 1 5 R712 Joubertsvlei Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.534959655666 28.487185388803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang