Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Coachman Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 663

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir Royal Coachman Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chantelle G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G

Very nice.

The stay was very nice, and the location was perfect.

Unette S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unette S

Clean and set in a beautiful and tranquil setting. Exactly a place to relax.

Beautiful views from all the windows. Well-kept appliances and features, with underfloor heating and wood for the fireplace. We will certainly recommend this place and hope to be back sometime.

Tiaan J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

'n Plek om te herlaai.

Ons probeer om Clarens een keer 'n jaar te besoek. Ons het nog nooit 'n behoefte gehad om verder te kyk as die Royal Coachman nie. Die Royal Coachman het nie net alles wat 'n gesin benodig vir 'n verblyf nie, maar is netjies, skoon, en goed geleë. Die foreldam en omringende plaas, met 'n uitsig op omringende berge dra net by tot die rustigheid.

Candis M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candis M

Fantasties!

Dit is wonderlik! Dis uitsig is asemrowend. Net wat ons nodig gehad het.

Michael P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Julle moet die aanwysings regmaak.

Die lodge is 6,3 km uit Clarens en nie 36. 1 km soos die aanwysings se nie. Baie lekker, sal enige tyd weer gaan, net die WIFI wat julle adverteer, dit is daar maar jy het 'n kode nodig.

Royal Coachman Lodge se terugvoer

Hi Mike,
Thank you for your review and we would love to see you again. I think the directions are saying that is 35.1 km from the turnoff just outside Bethlehem so that is where the confusion came it. I apologise. The Wi-Fi code is in the welcome/instruction file on the entrance table. I am sorry you didn't find it, but you will know where to look next time.
Kind regards, Gregg and Kerry Mousley

Royal Coachman Lodge
Marie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Mooiste plek, goeie herinneringe gemaak.

Ons het vir 'n kort naweek saam met familie weggebreek. Die huis is alles wat dit op die foto's wys. Baie gerieflike huis met alles wat nodig is. Die omgewing en uitsig is pragtig!

Sarita B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita B

Stunning and amazingly tranquil.

We loved our stay at Royal Coachman Lodge and will definitely be back.

Labuschagne C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Labuschagne C

Our second stay at the Royal Coachman Lodge. Spectacular views.

Spectacular views and a great location. House requires urgent maintenance gauging from our previous experience.

Royal Coachman Lodge se terugvoer

Hi Charl, thank you for your review. We are aware there is some maintenance to be done. We will be staying there ourselves in the coming weeks and hope to sort all the issues out.

Royal Coachman Lodge
Andre Pierre D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Pierre D

What a nice, beautiful place, had a great time. Thanks!

Just a great place to spend some time, the more time the better I think. Thanks!

Magda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda L

Baie lekker.

Ja, vlieë was baie. Dakwaaiers kort aandag.

Christa G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christa G

Pragtige uitsig en baie gerieflike akkommodasie. Eenheid baie goed toegerus en onderhou.

Die pragtige uitsig is sielskos en The Royal Coachman is fantasties vir 'n rustige familienaweek of 'n romantiese wegbreek. Groot kaggels en geen TV of internet om jou aandag af te lei nie. Daar is wel baie goeie selfoonopvangs. Die uitsig is werklik asemrowend en ons seuntjie was heeltyd besig om die natuur te ontdek en te speel langs die dam.

Shane J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shane J

Die eenheid is fantasties, die omgewing baie mooi en rustig.

Baie lekker vakansie gehad. Net twee besorghede. 1) Geen hek by ingang van erf. 2) 'n Fooi vir die skoonmaker word soort van verwag van die gaste. Vir die prys wat vir die eenheid gevra word, dink ek persoonlik dat so iets nie eens in die gaste se gids genoem moet word nie; dit moet ingesluit wees by die prys.

Tiaan J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Salige wegbreek. Weg van alles, maar naby genoeg.

Ons hele gesin (tieners ingesluit!) was baie beïndruk met die lodge. Die huis is onberispelik netjies en skoon. Die kombuis is toegerus met alles wat 'n redelike persoon nodig het. Daar is selfs 'n stel behoorlike kombuismesse, met 'n messkerpmaker. Die huis word elke dag behoorlik skoongemaak. Die ondergrondse verhitting en warm handdoekrelings is 'n baie aangename toevoeging. WiFi en selfoonopvangs is onnodig met die stilte en mooi natuur om jou. Die uitkyk elke oggend op die dam en omringende berge is alleen die prys werd. Die lodge is reg tussen die dorp en Golden Gate. Ons sal beslis weer in die somer kom kuier. Hoogs aanbeveel.

Ethilda O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethilda O

Breathtaking.

Breathtaking views, surrounded by nature!

Hennie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Heerlik gebly.

Alles was netjies en baie mooi plek, sal definitief weer soontoe wil gaan.

Anel V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Voortreflike verblyf in 'n idilliese omgewing.

Royal Coachman het in alle opsigte aan ons verwagtinge voldoen. Dit is 7 km buite Clarens op pad na Golden Gate, waar heelwat dagstaproetes is. Die dam wat reg voor die huis is, huisves verskeie watervoëls en is volop vis, vir die ywerige kunsvlieghengelaar. Ons het die stilte, natuur en rustigheid geniet en sal vir seker teruggaan. Die verblyf was skoon en netjies en het in al ons behoeftes voorsien.

Renee G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee G

Pragtige natuurskoon.

Royal Coachman is op die mooiste plek met die mooiste uitsig geleë. Baie privaat en rustig.

Roelof V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V

Pratige ligging en 'n baie lekker huisie.

Die huisie is in een van die mooiste plekke in Clarens, en is uitstekend geleë tussen die dorp en Golden Gate. Die huis is ruim en baie goed voorsien van alle benodighede, en is baie netjies. Hierdie is my gunsteling blyplek in Clarens.

Ajay L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ajay L

Beautiful isolation.

It's so picturesque and far from anything that you're alone on a dam with birds and nature.

Quintin V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin V

Rustig, verkwikkend.

Fantastiese plek om rus en vrede te beleef. Pragtige ligging om die natuurskoon te geniet. Baie dankie vir die goeie diens.

Jacques M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques M

Die verblyf en omgewing is uitstekend. Ons geniet altyd die privaatheid.

Ons is wel teleurgesteld in die feit dat Royal Coachman adverteer dat forelhengel beskikbaar is maar het 1 dag voor aankoms uitgevind dat hul dam minstens 4 jaar laas met enige forel aangevul is. Ons voel dit is valse advertering want hulle meld op hul webtuiste dat dit seisoenaal geskied. Dit is een van die hoof redes waarom ons daar bespreek het vir hierdie tyd.

Patricia V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V

Ek, my man, my pa en oom was daar vir my moeder se afskeid.

Die Royal Coachman is 'n klein stukkie hemel op aarde, as ek daai plek kon koop om permanent daar te bly sou ek. Dis rustig en skilder pragtig.

Amelia H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H

Baie goed.

Plekkie is baie goed toegerus en 'n absolute plesier om te besoek. Natuurskoon en rustigheid is fantasties.

Annelie L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

Pragtige huis met 'n ongelooflike uitsig oor die dam.

Baie netjies en skoon. Beveel regtig die plekkie aan. Dankie aan Tammy van Royal Coachman wat ons so laat welkom voel het. Sal defnitief weer terug gaan. Heerlik gekuier voor die kaggelvuur in die koue aande.

Raymond R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond R

Beautiful cottage for some R and R.

If you want to get away and just relax with a beautiful setting on a lake, then this is the right place. The cottage has a fireplace in the lounge and main bedroom and has underfloor heating to keep you warm on the cold winter nights. The beds are comfortable. The cottage is cleaned outstandingly by Jamina every morning. All around an outstanding experience. Just note there is little to no cell reception, which suited us just perfectly.

Nico K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Besonders lekker en sal weer terugkom!

Was bitter lekker gewees. En het besonders lekker gebly.

Andre H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre H

Fantastiese ligging, bietjie duur.

Ongelooflike uitsig en baie netjies en skoon met lekker ondervloerse-verhitting. Pragtig en stil. Is egter bietjie duur volgens my.

Nic S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic S

Ongelooflike uitsig.

Baie mooi kothuis, pragtige uitsig. Sou langer wou bly!

Cecile V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V

Mooi en rustig, perfekte plek vir rus.

Ons het ons kuier baie geniet by Royal Coachman. Die huis was skoon en netjies en al die Covid-19-reëls was in plek. Ek kan die Royal Coachman vir almal aanbeveel. Dit is net buite die besige Clarens en nie naby ander huise of die straat nie, dit is doodstil. Dit is baie rustig en mooi. Mens kan ordentlik rus en kwaliteittyd saam met vriende en familie spandeer. Ek geniet die geen selfoonopvangs en geen TV nie.

Annelize A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize A

Rustige kuier. Mooiste uitsigte!

Ongelooflike mooi plek. Sou graag om die dam wou stap, maar grasse oorgroei. Het hengelgerei gaan koop, maar geen forel net khoivisse in dam. Pad maar rof as kar laag is, word wel herstel na reën. Jammer geen wasgoedfasiliteite as mens vir lang periodes bly. Hier word mens se batterye herlaai en sien ons kans vir wat 2022 vir ons bring. Huiswerker vriendelik en werk so netjies. Ons was verras dat sy vakansiedae ook kom werk het - wat 'n bonus!

Dimitri D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitri D

Stunning setting.

Absolute heaven, beautiful setting on the dam with the mountain view. House is very comfortable with everything you need. Pity that the dam doesn't have trout, but can understand during Covid times that stocking is difficult.

Kobus V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Puik verblyf, alles was perfek, heerlik gekuier.

Goeie waarde vir geld, Royal Coachman is goed toegerus om jou kuier baie spesiaal te maak. Perfekte uitsig, kuier op die groot stoep en aanskou die mooi natuur.

Kevin V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Scenic but close to everything.

Royal Coachman has a breathtaking view. If you want a private location, but still want to be close to everything, then this is the place to stay.

Reana V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana V

Royal Coachman se ligging is pragtig en die geriewe baie gerieflik. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek.

Ons was twee gesinne en het die kuiertjie baie geniet. Die omgewing is pragtig en hulle het 'n buurtwag wat die area patrolleer in die nag vir veiligheid. Die geriewe in die huis is baie gerieflik.

Debra J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Debra J

The only thing that was worthwhile was the view.

The owners rely on the view but fail in clean bedding and finer detail. The road to the cottage was an off-road experience that will damage a normal car. It was not worth the money we spend and that's very sad.

Daniel D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Rustigheid wat nie in woorde beskryf kan word nie.

Royal Coachman sal my vir seker weer sien. Dit het my verwagtinge totaal oortref.

Carl N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl N

Snoesig. Verhitte vloere en komberse was groot bederf.

Kort besoek. Pragtige uitsig. Kelk sjerrie met aankoms as verwelkoming en huislike atmosfeer teen die koue was groot bederf.

Nina N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina N

Baie rustig en pragtige omgewing!

Dit is 'n pragtige omgewing en die ligging ideaal. Ons het dit vreeslik geniet!

Heinrich D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D

Fantasties!

Great plek. Baie skoon met 'n fantastiese uitsig. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Hilda K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda K

Perfekte plek vir ontspan.

'n Ongelooflike mooi plek. Kos vir die siel. Huis uitstekend toegerus.

Cillié V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cillié V

Pragtig, netjies en rustig.

Perfekte manier om 'n trounaweek af te sluit, huis is goed toegerus met 'n pragtige uitsig. Sal vir seker weer gaan oorbly.

Flip D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Flip D

Bekoorlik.

Pragtige ligging, baie mooi uitsig en 'n goed toegeruste huis. Ons het net geen forelle gesien nie.

Jhonri P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jhonri P

Great place with a spectacular ambiance.

Great place to stay, prime location and very relaxing atmosphere. Highly recommended.

Chris V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Picture perfect

The Royal Coachman, in our view, is the place to stay in the Clarens area. Only about 6 km or so from town and the view from that lovely deck is the stuff puzzles are made of! The clever design of the house makes all the areas much roomier than expected. We had a wonderful 2 night stay and will definitely be back because two nights is just not enough. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Prentjiemooi

The Royal Coachman is volgens ons dié plek om by te bly in Clarens. net sowat 6 km of so van die dorp af en die uitsig van die dek af is lieflik, net soos 'n mooi legkaart! Die huis is slim ontwerp so dis ruimer as wat mens verwag. Ons het 2 wonderlike nagte daar spandeer en ons sal definitief weer daar bly want 2 nagte is net te min. Ons beveel dit hoog aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hanjo S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanjo S

Pragtig!

Alles en meer as wat ek verwag het! Sal verseker weer hier bespreek!

Estee J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee J

Pragtige huis in ‘n fantastiese omgewing.

Ons het heerlik gekuier met die mooiste uitsig waar jy vir ure lank op die stoep kan sit.

Lindi C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi C

Dis wat 'n mens nodig het om werklik "siwwe skoon te maak". Baie dankie.

Absoluut heerlik sonder TV, internetopvangs en het dit nie eers gemis nie. Die stilte "raas", maar dis wonderlik. Die koeler weer in die Oos-Vrystaat het dit ook baie meer draaglik gemaak.

Carla S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Beautiful and serene, great location.

The Royal Coachman was even more beautiful than advertised. The house was clean and cosy, the view was amazing, and the birds were welcoming. We had a great stay, even with two kids under 5. Being next to the water, we didn't even have problem with bugs. Having a little car go over the bumpy dirt road coming in was a bit risky, but it was fine going slow. We want to come back!

Louis S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S

Fantastiese naweek in 'n lieflike huis!

Ons het heerlik gebly en die ligging is fantasties as jy nie in die gewoel van die dorp wil bly nie!

Andre S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Besonderse plek, netjies onderhou en geskik vir vlieghengel.

Pragtige uitsigte met 'n rustige atmosfeer.

Attie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V

Dit was presies soos ons ons dit voorgestel het - pragtig en ruim en die mooiste uitsig.

Ons sal beslis weer gebruik maak van Royal Coachman indien ons weer in die omgewing is. Sou graag langer wou bly.

Stephan V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Dit was heerlik en pragtige, rustige atmosfeer!

Beveel dit ten sterkste aan. Dis 'n moet om daarheen te gaan!

Melize D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melize D

Rustige huisie op die dam!

Lekker kaggelvuur, visvang in die dam, bediende daagliks. Fantasties!

Elna W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W

Baie gerieflike huis met 'n wonderlike uitsig!

Ons het die verblyf by Royal Coachman baie geniet! Die huis is baie gerieflik (met meer as genoeg ruimte vir almal). Die rustige plaasomgewing is fantasties!

Ronel S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Vredevol.

Dit is die rustigste plek, hier voel dit of tyd stilstaan, dis so stil jy kan jouself hoor asemhaal, as jy regtig wil rus is die plek vir seker die een om te bly, ons het 6 rainbow trout vissies gevang, en weer laat gaan, die huis is heerlik warm met kaggels toegerus en ondervloerse verhitting en heerlike sjerrie. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan. Baie dankie aan julle span, ons het werklik gerus.

Nastassja V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja V

Mooier as op die foto's!

Ons het een nag hier deurgebring en die verblyf het al ons verwagtinge oorskry. Ongelooflike uitsigte en rustige omgewing maak vir die perfekte wegbreek. Ook lekker vis gevang. Sal die plek definitief aanbeveel!

Anadia V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anadia V

Fantasties!

Ons het ons verblyf by Royal Coachman verskriklik geniet. Die huis was pragtig en ons het 20+ forelle gevang! Ons sal definitief weer daar gaan vakansie hou!

Atha S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atha S

Wonderful, beautiful place! We will be back!

A lovely cottage with everything you need and a beautiful, peaceful setting. Quiet and relaxing. We loved the place. Although it is self catering, some salt and spices are always convenient if you stay for a short period. But we enjoyed our stay very much!

Delan K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delan K

Ongelooflik mooi, vir seker 'n pêrel van Clarens.

Ons het net 1 aand oorgeslaap. Alles was mooi en netjies in die huis. Vure was gepak in al die kaggels, en 'n mis het gedryf oor die foreldam voor die huis. Die beddens is gemaklik, die kussings ook. Ek sal weer wil teruggaan.

Tom F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom F

A touch of Paradise - great value.

Had a lovely stay. Everything was perfect and could not have hoped for more. Beautiful setting, good location, comfortable and clean.

Cindy D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Onvergeetlik!

Dit is die mooiste plekkie! Ongelooflike natuurskoon! So rustig!

Louis S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Fantasties!

Heerlike plek om uit te rus met alles in die huis wat jy nodig het! Netjies en gerieflik - sal beslis weer daar 'n draai gaan maak!

Nadia F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia F

Heerlike ruskans in die natuur met beeste wat elke dag rondom die huis wei en ongelooflike voëls wat orals vlieg.

Ons het 5 heerlike dae naby Clarens geniet. Die huis is perfek geleë, naby aan die dorp maar tog voel jy of jy ver op 'n plaas bly! Die koeie wei rondom die huis en die voëls is in oorvloed - 'n pragtige uitsig. Neem net muskietweerders saam en ekstra vermaak vir kleiner kinders.

Riaan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Experienced true rest in tranquil surroundings.

Coming back from the Royal Coachman leaves one with mixed emotions, on the one hand the body and mind are thankful for the break in such a perfect place, but on the other hand you are sad to be leaving at all.

Jaco M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Snoesig!

Royal Coachman is baie goed toegerus, mooi opgepas en baie netjies. Die kaggels en ondervloerse verhitting maak dit heerlik in die winter en die omgewing is baie rustig en mooi. Een ding wat dalk opgegradeer kan word is die braai, wat ietwat klein is, maar verder is daar niks fout nie. Ons het baie lekker gebly.

Lorinda D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda D

Rustig en ontspanne.

Die plek is pragtig behalwe die kookware / potte en panne is in 'n baie swak toestand. Al die teflon is afgeskuur en die aliminiumpotte kan gerus vervang word met ordentlike potte en panne.

Hendré L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendré L

Lekker verblyf vir 2 gesinne.

Die huis is op 'n pragtige plek geleë met 'n houtdek wat bo-oor 'n dam gebou is. Netjiese kamers met al die geriewe wat 'n mens wil hê. Die kombuis is goed toegerus met alles wat nodig is. Die kamers het kaggels in wat lekker is op koue aande. Daar is ook 'n loft met 2 enkelbeddens. Die verwelkomings-craft biere in die yskas was 'n lekker verrassing. Ek het nie my vlieghengelstokke gehad nie, maar het groot karpe die aand in die dam gesien. Die braai buite is 'n bietjie klein en gehawend en kan dalk opgradeer word. Die CD-speler het ook al beter dae gesien en kan vervang word. Verder was alles skoon en netjies en het die oornagaand baie geniet. Dit is 'n bietjie duur vir een gesin (2 volwassenes en een kind onder 3). Ons het R2,400 vir die nag betaal. As 'n mens 2 gesinne is, sal die prys beduidend afkom per gesin.

Mariette B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Amazing rusplek met die mooiste Vrystaatse uitsig.

Dit was 'n ongelooflike mooi blyplek wat ten volle toegerus is. Een van ons vriende wat saamgegaan het, was 'n chef, en hy het alles in daardie kombuis kon kry om heerlike geregte vir ons voor te berei. Die dekor is baie klassiek en "homely". Ten spyte daarvan dat die dam baie droog is as gevolg van die erge droogte wat SA ervaar het, was dit steeds 'n beeldskone plek om te bly, die stilte te ervaar en ons batterye te herlaai.

André L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André L

Die lekkerste en mooiste verblyf in Clarens.

Royal Coachman is 'n aanbeveling vir almal, van kaggels tot verhitte vloere en dan ook nog die mooi uitsig oor die Drakensberge, met 'n groot plaasdam vir visvang. Sien julle gou weer!

Hannlie H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannlie H

Lieflike gastehuis, goed ingerig in pragtige omgewing.

Royal Coachman is 'n pragtige, volledig toegeruste gastehuis. Die ideale plek om lekker te ontspan in 'n asemrowende, rustige omgewing.

Chris C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Kan mens vir 'n week in Clarens bly? Ja!

Royal Coachman se huisie is ten volle uitgerus dat dit sommer soos jou huis voel. Hier is rus en vrede! Die skoonmaker was elke oggend betyds. Plek was baie eenvoudig om te vind soos per SMS ontvang. Die foto's op die web bedrieg jou nie wat jy sien is wat jy kry. Meer as genoeg beddegoed en badkamer goed.

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Joubertsvlei Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NDAxNTNiLTNlODctNDc3Ni04ODcyLTJkNmVhMDBmOTExNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 7 mense 71 5 1 5 R712 Joubertsvlei Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.534959655666 28.487185388803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang