Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Elephant Hotel & Conference Centre

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.9
Marietjie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Dit was rustig en gemaklik. Dit was ongelooflik stil heerlik. Mense baie behulpsaam, ons was daar vir 'n sake funksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Pragtige plek en heerlike kos. Gemaklike kamer en 'n mooi badkamer. Ons was vriendelik ontvang en die plek is pragtig. Ons het heerlik ontspan en gekuier saam met vriende. Baie lekker geëet en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Luukse oornag en konferensie. Baie lekker geslaap. Goeie skoon fasiliteite met puik buffet-ontbyt. Nie die goedkoopste oornag nie, maar die kwaliteit en luuksheid sê waarom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shannon S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2022

Good bar one problem. We had a lovely stay except for the one receptionist who came onto shift on our second day. He was rude and unhelpful and when I asked him to help with a situation, he was disdainful and made me feel like I was unwelcome at the establishment. I would recommend the Royal Elephant Hotel and I would recommend that this particular staff member get some training in manners and being polite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Niki H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Was baie lekker. Met aankoms was almal vriendelik en hulpvaardig. Ons sal vir seker weer 'n draai kom maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle L
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2021

Netjies. Die kamers wat ons geboek het was baie netjies en skoon. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Embrenchia S
1 nag
2.6
Nov 2021

Main attractions: geraas en kragonderbrekings. Ek was ingeboek in kamer 125. Vanaf 13:30 tot 17:30 was daar onophoudelike kragonderbrekings aan daardie kant van die hotel. Almal aan diens was bewus hiervan, maar het nie geweet hoekom dit gebeur nie (was nie loadshedding nie). Daarmee saam, in een van die konferensie-areas, was daar 'n massiewe funksie onderweg met geraas so hard dat my kamer se badkamermuur vibreer het daarvan. Ek het 5 keer gebel om te kla en niks was gedoen daaraan nie. Ek het oorfone opgesit met musiek (kon nie die TV in my kamer hoor bo die geraas nie) maar ek kon die geraas deur my oorfone hoor. 17:30 het ek afgestap na die client relations desk toe net om dieselfde storie weer te hoor, hulle weet die krag trip, maar niemand het dit onder hulle aandag gebring voor ek in persoon daar kom staan het nie - m.a.w. 5 oproepe na ontvangs toe was nêrens heen oorgedra nie? Ek koop dit nie. Ek was geskuif na 'n ander kamer aan die kant van die gebou waar die krag nie trip nie. In dié suite, was daar gebruikte kondome binne in een van die ornamente in die badkamer ingedruk. Selfs nadat "housekeeping" kom skoonmaak het, was dit nogsteeds daar. Vir wat dit kos om daar te bly - belaglik.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 310
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wierdaweg, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApONa2uvdb0YA5Ln7RGS9MLf9ABByjE8eaC8DthE2D1mKOzF213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Wierda Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -25.83213496425 28.137986177697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang