Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Elephant Hotel & Conference Centre

  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wierdaweg, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 964 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Royal Elephant Hotel & Conference Centre is 'n skitterende hotel wat spog met Noord-Afrika en Marokkaans-geïnspireerde temas, en is in Centurion geleë. Met museums, naweekhandwerkmarkte, 'n lugmagbasis, uitstekende inkopies en 'n bekoorlike werkende melkery, is Centurion die perfekte balans tussen landelike en kosmopolitiese lewe.

Die hotel bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies om aan gaste se behoeftes te voldoen in 'n keuse van 40 stylvolle kamers, wat 4 Junior suites, 2 gesinssuites, 'n pragtige wittebroodsuite en die weelderige Presidensiële Suite insluit. Al die slaapkamers spog met 'n ruim en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamers spog ook met koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met satellietkanale en nodige geriewe om gaste 'n aangename verblyf te bied.

Die lieflike Zagora-restaurant en die Oasis-kroeg, geleë op die perseel, kan tot 120 mense akkommodeer en spog ook met 'n outentieke wynkelder wat plek het vir 'n verdere 120 mense.

Benewens konferensiegeriewe vir tot 300 afgevaardigdes, het die hotel ook 'n banketsaal vir 320 mense, wat ideaal is vir troues en ander spesiale geleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Restaurant op Perseel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Wierdaweg, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Royal Elephant Hotel & Conference Centre het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 964
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 964
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wierdaweg, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApONa2uvdb0YA5Ln7RGS9MLf9ABByjE8eaC8DthE2D1mKOzF213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 964 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Wierda Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -25.83213496425 28.137986177697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang