Royal Game Guest House
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutstraat 42, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R1 458 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Royal Game Guest House is 'n bekroonde gastehuis wat net 3 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en die bekende Hans Merensky Gholfklub geleë is.
Die verblyf bestaan uit 14 eksklusiewe en suite-dubbelkamers. Elke kamer het 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi. Daar is 'n swembad op die perseel, asook 'n eetarea in 'n subtropiese tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Essenhoutstraat 42, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Royal Game Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutstraat 42, Phalaborwa, 1390, Limpopo
-
TGCSA-gradering: