Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Hotel Steytlerville

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker, veilig, netjies en skoon. Baie lekker gebly. Dis al ons tweede keer dat ons van hulle gebruikmaak. Kan enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorinda Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike ontvangs en behulpsame personeel. Heerlik gebly. Baie vriendelike personeel en ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker klein dorp juweel. Ons het baie lekker gebly, die restaurant se kos was uitstekend, veral die ontbyt. Al die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onverbeterlik. Ons het baie lekker gebly, die kos is uitstekend en so ook hulle diens. Almal is vriendelik en verwelkomend. Sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons sal altyd daar kom oornag as ek daar verby gaan. Baie lekker, veral die lugversorgers op die warm dag. Die kos is altyd lekker, veral die ontbyt wat by die verblyf ingesluit word. Die dorp is ook mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Delightful, good value for money, homey feel. A delightful stay, with unobtrusive but attentive staff who were always happy to assist with anything, including my dietary requirements (i.e. making meals that weren't strictly on the menu). I booked a self-catering room, which was mostly adequate. However, although the kitchenette was well-stocked with just about everything one needs to make meals, there was a crucial element missing - no stove of any sort. There was a microwave, but that's not a lot of use for metal pots and pans. Nevertheless, it was adequate for my needs for the week. My only other comment is that the washers in the taps (bathroom and kitchenette) need replacing - imperative in a semi-arid zone which has been affected by drought for the last 8-10 years, as it was almost impossible to close off the taps so that they didn't drip. Overall though, I was quite happy at the accommodation and would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette L
1 nag
5.0
Feb 2024

Uitstekende, vriendelike diens! Het al 2 keer hier gebly, sal vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Perfect. It was perfect, the establishment is clean, friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag
5.0
Jan 2024

Sien bo. Heerlik gebly. 'n Wonderlike en ideale oornagplek vir moeë reisigers. Uitstekende waarde vir geld. Netjiese en goed-toegeruste kamers. Uitnemende en vriendelike diens deur hotelpersoneel. Baie dankie! Ons sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Heerlike, vriendelike verblyf. Heerlik gebly. Personeel vriendelik en behulpsaam. Etes billik en lekker. Alles netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 20, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8620b0599efc2225e180a0371a9aa7e4c6f9c89d30a6aa3e5cd85c89fbb3fe4a88bab6e7c6fd4fa9ae2eed8d39f70007744?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 20 Piet Retief Street Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.326719 24.344039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang