Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Hotel Steytlerville

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 102 resensies vir Royal Hotel Steytlerville
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lizanne V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V

Lekker klein dorp juweel.

Ons het baie lekker gebly, die restaurant se kos was uitstekend, veral die ontbyt. Al die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Paula G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula G

Onverbeterlik.

Ons het baie lekker gebly, die kos is uitstekend en so ook hulle diens. Almal is vriendelik en verwelkomend. Sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Jan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Ons sal altyd daar kom oornag as ek daar verby gaan.

Baie lekker, veral die lugversorgers op die warm dag. Die kos is altyd lekker, veral die ontbyt wat by die verblyf ingesluit word. Die dorp is ook mooi skoon.

Amanda M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Delightful, good value for money, homey feel.

A delightful stay, with unobtrusive but attentive staff who were always happy to assist with anything, including my dietary requirements (i.e. making meals that weren't strictly on the menu). I booked a self-catering room, which was mostly adequate. However, although the kitchenette was well-stocked with just about everything one needs to make meals, there was a crucial element missing - no stove of any sort. There was a microwave, but that's not a lot of use for metal pots and pans. Nevertheless, it was adequate for my needs for the week. My only other comment is that the washers in the taps (bathroom and kitchenette) need replacing - imperative in a semi-arid zone which has been affected by drought for the last 8-10 years, as it was almost impossible to close off the taps so that they didn't drip. Overall though, I was quite happy at the accommodation and would definitely recommend it.

Antoinette L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Uitstekende, vriendelike diens!

Het al 2 keer hier gebly, sal vir seker weer!

Jerome V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome V

Perfect.

It was perfect, the establishment is clean, friendly and helpful staff.

Michele B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B

Sien bo.

Heerlik gebly. 'n Wonderlike en ideale oornagplek vir moeë reisigers. Uitstekende waarde vir geld. Netjiese en goed-toegeruste kamers. Uitnemende en vriendelike diens deur hotelpersoneel. Baie dankie! Ons sal vir seker weer daar oorbly.

Judith B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judith B

Rustige ontspanne verblyf geniet.

Heerlik gebly in 'n baie skoon, gerieflike en ruim kamer met goed toegeruste kombuisie vir selfsorg. Heerlike, groot ontbyt geniet! Alle personeel besonder vriendelik en behulpsaam.

Louw J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw J

Hoogs aanbeveel.

Baie, baie lekker gebly. Skoon, netjies, rustig met sekerlik die vriendelikste en behulpsaamste personeel wat ons nog ooit raakgeloop het. Die etes was smaaklik en die porsies meer as genoeg.

Willem H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Hartlik.

Ons het onmiddellik tuis en welkom gevoel. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Corlé D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlé D

Gerieflik.

Die kamer is ruim en hulle is in die proses om dit baie netjies oor te doen.

Isac M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isac M

Small town hotel in the Karoo.

One of the better appointed Royal hotels I have stayed at. Breakfast was however disappointing with cold bacon being served.

Andre D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Rustige waarde met heerlike kos en goeie diens.

Heerlik gebly! Ons het oorbelle daar vergeet wat die verblyf per koerier aangestuur het.

Helenus K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helenus K

Lekker plattelandse hotel. Ons sien julle.

'n Tipiese 'old school' plattelandse hotel (in die goeie sin van die woord). Karaktervol, lekker stoep op die straat, vriendelike personeel en lekker kos. Kamers netjies, lugversorging heerlik in die somer, beddegoed en kussings netjies, skoon en goeie kwaliteit. Bed gerieflik. Tuin netjies en swembad skoon.

Andries V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Baie lekker uitspan plek. Kan beslis aanbeveel.

Baie gerieflik, skoon en netjies. Volledig toegerus. Personeel vriendelik en behulpsaam. Lekker en uitgerus. Daar is swem- en braaigeriewe. Lekker rustige binnehof met lugversorger in die kamer. 'n Moet vir 'n warm nag vol muskiete. Insekgif spuitkannetjie ook voorsien.

Joelene M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene M

Fantasties.

Baie netjies en skoon. Vriendelike personeel en baie goeie diens.

Jaundre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaundre V

Laaste minuut beplanning.

Baie goeie diens gekry, het laaste oomblik bespreking gemaak en baie goeie diens van Royal Hotel Steytlerville gekry.

Brian R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R

Beautifully restored old hotel.

We were welcomed by very friendly staff. The accommodation was clean, large, and very comfortable. Really peaceful. Would definitely recommend it.

Susan P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Vriendelike ontvangs en baie gasvrye personeel met netjiese, skoon kamers.

Rustige atmosfeer na 'n lang pad en die stilte was baie lekker in die nag. Heerlike ontbyt.

Beverley G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley G

Friendly and comfortable.

The current owners are making some much-needed upgrades and renovations but the rooms are clean and the service was excellent.

Monica L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L

Gesellig, vriendelik en verwelkomend!

Die kommunikasie was van die begin af wonderlik. Aangesien ons op pad was terug van vakansie het Johan en sy span alles gedoen om ons welkom te laat voel. Die oujaarbraai was heerlik en ons het sommer tuis gevoel. Hulle het soveel moeite gedoen met ons dogter se verjaarsdag en haar dag sommer ekstra spesiaal laat voel. Pragtige hotel en wonderlike mense!

Fanus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus D

Baie gerieflik, en met 'n restaurant wat in die hotel is, puik.

Baie skoon en netjiese kamer. Lekker geslaap op die koningsgroot bed.

Margaret H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret H

The staff were fantastic - so helpful and attentive. The venue at Royal Hotel Steytlerville was beautifully kept.

The food was scrumptious, and the portions were more than adequate. The old paintings and furniture were beautiful, and we were glad they had been kept.

Willem S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Verkwikkend!

Gawe hotel met vriendelike personeel. Mens voel tuis.

Louise V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Ons het heerlik gekuier en gebly by die Royal Hotel Steytlerville.

Dit was elke sent werd. Die diens was uitstekend en die kos uit die boeke. Goeie plattelandse vriendelikheid.

Steyn W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steyn W

Kort kennisgewing oornag met ontbyt, vriendelike verwelkoming en baie goeie diens ontvang.

Lekker atmosfeer met die nodige geriewe.

Jan C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C

Ons geniet die omgewing.

Lekker aandete vanaf die spyskaart geeët en heerlike ontbyt gekry.

Braham C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braham C

Pragtige plekkie. Heerlike kos.

Personeel was vriendelik. Kamer baie skoon en netjies.

D G E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
D G E

Lekker kuierplek! Lekker gebly! Heerlike kos en baie aangename en vriendelike personeel!

Die groot kragopwekker tydens beurtkrag is 'n groot plus punt! Ek het ook opgemerk dat eienaar in die proses is om heelwat sonpanele op te rig met heelwaarskynlik batterye as rugsteen vir kragvoorsiening tydens beurtkrag.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Adéle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B

Klein platteland Karoodorpie op sy beste.

Skoon, netjies en amazing. Lekker op die groot voorstoep gesit en kuier. Aandete was boerekos uit die boonste rakke. Die klein Karoodorpie is so netjies met sy moet-sien ou kerke, AG Visserhuis en die Royal Hotel het nie teleurgestel nie.

Ross G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross G

Excellent upgrades, well done.

Excellent upgrades, good security now, bikes were safe, room was great, food was excellent.

Joelene M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene M

Pragtige plek. Welkome ontvangs.

Heerlike kuiertjie by die pragtige plek. Goeie diens gekry by Francois ons vriendlike kelner. Heerlike kuierplek op die stoep en al die personeel vriendlik en baie hulpvaardig sal definitief weer gaan kuier.

Pierre R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Plein weg net asemrowend!

Johan en sy span het absoluut die ekstra myl gestap om ons tuis te laat voel. So akkommoderend!

Jacobus B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Aangenaam, vriendelik, sal met graagte terugkeer.

Sien sterre.

Johann D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Soos gewoonlik 'n oase waar jy dit nie sou verwag nie.

Ek het die pragtige dorpshotel in 2015 ontdek en het sederdien etlike keer daar tuisgegaan. Om die waarheid te sê ry ek spesiaal uit my pad om tydens vakansies daar te kan oornag en die eiesoortige dorp Steytlerville te ervaar. Nog nie gaste daar ontmoet wat nie wil terugkeer nie.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie Johann. Ons waardeer opreg julle terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.

Royal Hotel Steytlerville
Tertius L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius L

Familie toer deur die Oos-Kaap.

Johan Trollip en sy personeel verdien 'n groot pluimpie! Ek slaap op 'n cpap masjien en hulle het my elke aand verseker dat ek rustig gaan slaap, want hul het elke aand die generator gestart gedurende beurtkrag. Wat `n juweel van `n plek tussen nou en nerens! Heerlik geeet, lieflike akkommodasie en personeel wat weet wat beteken kliëntediens. Niks was te veel moeite vir Johan en sy personeel nie - ek sal moeite doen om weer daar tuis te gaan. Super waarde vir geld.

Johan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker in Steytlerville gekuier.

Mense moet meer op die agterpaaie rond kuier.

Beate D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate D

Heerlike verblyf vir oornag of sommer 'n paar dae aaneen.

Puik diens met heerlike restaurant asook kroeg. Ons het veilig met ons troeteldiere gevoel, die mense is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Netjiese, skoon, ten volle toegeruste kamers. Tuin en swembad is pragtig instand gehou. Absoluut 'n juweel in die dorre streek, regte oase.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Royal Hotel Steytlerville
Sidney P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sidney P

Safe for motorbikes.

Friendly and willing personnel.

Deon V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Was asof ons terug in tyd gestap het. Ou wêreld sjarme.

Was 'n fantasteise ervaring gewees. Die kos was uitstekend en alles was baie bekostigbaar. Dankie julle.

Francois D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Bly ons het dit gedoen.

Interessante dorpie en geskiedenis. Hotel was 'n aangename verrassing en gaan nog beter wees na opgradering wat in proses is.

Derick C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C

Vriendelike ontvangs en niks was te veel moeite nie.

Sien sterre.

Felicity V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Felicity V

Altyd lekker.

Sal beslis weer daar gaan bly. Heerlike kos.

Cas P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cas P

'n Goeie voorbeeld van 'n plattelandse hotel bymekaarkomplek.

Ons oornag was doeltreffend en aangenaam, en die ruim hotelkos teen billike pryse was heerlik. Die huidige opknappings beloof om spoedig die eertydse glorie nog beter te vertoon.

Jan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Baie mooi dorp en skoon omgewing.

Baie vriendelike mense en bly lekker.

Ian P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ian P

They need to reserve certain rooms for pet lovers.

I had a terrible experience with fleas in the bed. I did send an e-mail after my stay there but did not hear of any outcome.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Dear Ian, I am so sorry to hear about your experience. We were not aware of the problem and thank you for bringing it to our attention. We have addressed the issue as regards in allocating special rooms as part of our pet-friendly policy.
Please accept our sincere apology for the inconvenience caused.
Kind regards,
Johan

Royal Hotel Steytlerville
Nico D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Puik oornag en waarde vir geld.

Het nie veel verwag nie en was verbaas. Beslis die moeite werd om die dorp en hotel te besoek. Sal weer en weer besoek!

Dirk B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Rustige plattelandse atmosfeer.

Netjiese kamer en heerlike etes. Baie vriendelike personeel!

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Dear Dirk, Thank you for your wonderful feedback on our establishment. It was a pleasure hosting you. I will be sure to pass on the compliments to the staff as well.
Kind regards,
Johan and Staff

Royal Hotel Steytlerville
Michelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Centre of attraction.

What an amazing place to stay in the middle of the town's Main Street. The friendly service we received from the owners to the staff was phenomenal. The rooms were beautifully decorated, clean and equipped with all the amenities. It is a place for family and friends to gather, be it at the pool, on the verandah or in the pub. The staff are amazing: Francois and the kitchen staff, thank you for the excellent service and yummy food. I can without hesitation recommend a stay at the Royal Hotel.

Elmarie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Perfekte oorslaapplek!

Ons hou baie van die kamers wat in die binnehof geleë is met alles wat perfek was in die kamer. Die hotel is pragtig binne en ons het heerlik geëet daar! Wat 'n bonus, ontbyt ingesluit!

Dave B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave B

A real gem

Lovely old school hotel. Our room was very large and self catering. We had a great dinner form the hotel restaurant the lamb chops were to die for. Bed was large and comfortable.

Bronwynne M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynne M

Rustig

Verken jou omgewing en geniet die gasvryheid.

Santa F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa F

Heerlik rustig, skoon en vriendelik!

Dankie, Johan vir die vriendelike diens en al jou moeite! Ons het lekker geslaap op die gemaklike beddens en kon wakker word met die stilte van die klein Karoo-dorpie.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Santa, baie dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee op julle kuier by ons. Ons hoop om julle weer gou te sien.
Vriendelike groete,
Johan en Personeel

Royal Hotel Steytlerville
Karin V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Baie netjies.

Heerlik geslaap. Ontbyt was heerlik.

Hugo L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Ons het net een nag oorgebly op ons toer na Addo en Jeffreysbaai. Die hotel is mooi skoon en regtig "ouwêreld" mooi. Die personeel is trots op hul werk en baie vriendelik.

Ek dink Steytlerville is 'n dorp om te besoek en die hotel is net die plek om oor te bly, om daardie regte "ouwêreldse" gevoel te kry. Alle besighede kry swaar met die grendeltye en die Royal Hotel ervaar ook die druk. Die personeel gaan egter uit hul pad om jou verblyf aangenaam te maak. Dit sal 'n hartseer dag wees as ons al ons klein dorpies se hotelle moet verloor. Mag dit met die Royal net beter en beter gaan.

Johan K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Aangename ouwêreldse atmosfeer.

Baie vriendelike ontvangs gehad en 'n heerlike aandete al het ons bietjie laat opgedaag na 'n lang en moeilike rit in die donker deur die Baviaansroete T2 vanaf Patensie.

Len-henry G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Len-henry G

Welgedaan!

Ons sal weer daar kom bly.

Elma C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma C

Personeel baie vriendelik

Daar was ongelukkig nie 'n TV in die kamer nie. Verder was dit goed.

Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

'n Klassieke ou dag se hotel wat aanmekaar verras.

As iemand smag na 'n wegbreek na 'n gasvrye hotel in die Karoo, is die Royal die plek vir julle. Van die tradisionele houtvloere en kaggels, tot die pragtige binnetuin, tot die heerlike etes. Beleef die ouwêreld teen 'n baie bekostigbare prys.

Toy N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Toy N

'n Rustige kuier soos min.

Die hele scenario het my terug gevoer na my kinderjare. Die tyd het so te sê gaan stilstaan by die Royal Hotel. Aangename herinneringe terug gebring.

Caren V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren V

Heerlike Karoo-ervaring

Heerlik gebly in Steytlerville en besonderse vriendelike personeel by die hotel. Jammer dat die platteland so ontvolk. Besoek gerus hierdie dorp met sy besonderse pragtige kerk.

Marius K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Good stay.

Bathroom door to have handles on inside.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Dear Marius, thank you for the feedback. The problem with regards to the bathroom door is noted. I may just mention that we are in the process of upgrading and renovating several of our rooms.
Kind regards,
Johan

Royal Hotel Steytlerville
Phillip K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip K

Great.

Lekker oorblyplek en kos is puik.

Audie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Audie C

Lekker geslaap en baie lekker geëet!

Baie lekker gerus op die rustige dorp.

Ronel M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel M

Netjies en personeel was vriendelik.

Baie netjies en personeel is baie vriendelik. Net jammer oor mense wat daar was Vrydagaand wat se taalgebruik baie swak was. Ons voel personeel/bestuur moet optree in sulke gevalle en die persoon aangespreek het. Mense moet ander mense respekteer. Hou ook nie van die rook binne-in die kroeg area nie.

Andrew M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andrew M

Teleurstellend.

Geen lugversorging, dakwaaiers werk nie, swembad nie skoon helder nie en aandete was nie goed nie. Oorkant 'n raserige vulstasie in die hoofstraat.

Brenda V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Voel soos huis weg van huis!

Ons geniet altyd die Royal Hotel Steytlerville - wonderlike gasvryheid, waarde vir geld en heerlike kuiers!

Natasha H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H

Unexpected gem.

We loved our stay. The little plunge pool in the courtyard was a welcome surprise to keep us cool after the long hot drive. Had a great stay!

Eugene (dusty) R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene (dusty) R

Lovely hotel and quaint little town.

Thanks Johan and Francois. You were both very helpful and accommodating. We enjoyed our stay and will definitely return and stay at this wonderful establishment.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Dear Eugene,
Thank you so much for taking the time to provide us with feedback on your stay with us.
We look forward to your next visit.
Kind regards,
Johan and Staff

Royal Hotel Steytlerville
Piet B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Wonderlike diens.

Ek het 'n bespreking gemaak om die 6 de oor te slaap saam met vriende en ongelukkig kon ons nie die bespreking na kom nie, omdat ons in 'n ernstige voertuig ongeluk was. Beide die eienaar en Shaneesta was baie ondersteunend. Ons het wel die volgende aand oorgeslaap en hul het sonder moeite ons bespreking oorgeskuif, met geen ekstra koste. Baie dankie, Royal Hotel!

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie, Piet. Ons was so jammer om te hoor van die ongeluk maar is bly dat julle wel by ons kon aankom. Ons hoop om julle weer gou te sien.
Vriendelike groete,
Johan en Personeel

Royal Hotel Steytlerville
Frik B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B

Hartlike plattelandse ontvangs.

Wat 'n verrassing om op Steytlerville te arriveer en 'n netjiese dorpie met net so netjiese hotel te ontdek. Ontvangs was vriendelik. Kamers pragtig skoon en kos met aandete heerlik! Johan Trollip se skilderye in die hotel is pragtig en verskaf tydlose genot en rustigheid om na te kyk. Ontbyt ook heerlik en ons het weggery met 'n fles heerlike warm koffie vir die pad.

Veronika S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronika S

Ongelooflik.

Ons sal hierdie hotel aanbeveel vir enige iemand. Dit is netjies en die diens is uitstekend. Die kos Was van hoogstaande gehalte. Die verblyf was netjies en die linne was ongelooflik skoon.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Beste Veronika,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Sterkte met die tuin en die trekker.
Vriendelike groete.

Royal Hotel Steytlerville
Nico V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Vriendelike ontvangs, heerlike kos, unieke atmosfeer, 'n besonderse Karoo-ervaring!

Royal Hotel het aan al ons verwagtinge voldoen. Personeel het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. 'n Besonderse hotel met 'n unieke plattelandse- en Karoo-karakter. Sal beslis weer hier kom kuier.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, Amanda. Ons hoop julle kom gou weer kuier.

Vriendelike groete,
Johan en personeel

Royal Hotel Steytlerville
Chris V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Skoon, netjies, veilig en vriendelike diens met 'n lekker aandete in die restaurant.

Skoon, netjies, veilig en vriendelike diens met 'n lekker aandete oujaarsaand in die restaurant.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie vir julle waardevolle terugvoer, Chris.

Royal Hotel Steytlerville
Frik D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik D

Vriendelike mense.

Die personeel was baie vriendelik. Die kos was smaaklik en die verblyf was baie gemaklik.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Beste Frik, baie dankie vir die terugvoer. Ons glo julle sal weer 'n draai kom maak in ons wonderlike Steytlerville.
Groete, Johan.

Royal Hotel Steytlerville
Erika J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Erika J

Akkommodasie is redelik basies, maar skoon en netjies. Bietjie duur.

Bietjie duur in vergelyking met ander akkommodasie wat ons die afgelope jaar bespreek het. Aandete was baie lekker. Foto's effe misleidend en skep illusie van meer luuks en beter afwerking as wat in werklikheid aangetref is. Kombuis baie basies toegerus: net 3 vurke i.p.v. 4, geen snymes. Bed relatief gemaklik. Ons was bietjie teleurgesteld met die akkommodasie.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Beste Erika,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra om verskoning vir die ongerief aangaande die tekort aan die eetgery. Ons personeel is ten alle tye beskikbaar om tekorte aan te spreek en dis so jammer dat dit nie toe aangemeld was nie.
Vriendelike groete,
Johan en Personeel.

Royal Hotel Steytlerville
Michelle P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

We will certainly return. Johan is amazing and the staff extremely friendly and helpful

It was great, very helpful. Had to cancel the last night, but Johan was kind enough not to charge cancellation for one room. Everything great, will certainly return.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Thank you Michelle. It was great having you guys stay with us.

Royal Hotel Steytlerville
Anoesjka O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anoesjka O

Dit was 'n verjaarsdagnaweek vir my skoonma saam met die familie.

Die kamer was pragtig en ruim, beddegoed netjies en die bed was lekker groot. Die restautant was uitmuntend, en die kos baie smaaklik en keurig voorberei en bedien. Francois en Sproete was van groot hulp gewees en dit was lekker om deur hulle bedien te word, niks was te veel moeite nie en hulle was altyd gereed met 'n grappie.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie Anoesjka. Ons hoop julle kom gou weer kuier. Johan en Personeel.

Royal Hotel Steytlerville
A.j.f. M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
A.j.f. M

Baie bevredigende geriewe, goeie slaapkamer en badkamer.

Ons kan Royal Hotel Steytlerville aanbeveel: vriendelike personeel, lekker kos, goeie kamer (ons het die familiekamer gebruik), gesellige stoepe, mooi tuin met swembad, veilige parkering. Goeie ligging in die dorp.

Tania P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania P

Heerlik.

Pragtige outentieke blyplek. Wens ek kon langer kuier, sal vir seker op 'n latere geleentheid weer daar gaan kuier.

Hester Johanna A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester Johanna A

'n Oasis na lang dag op pad.

Netjiese klein dorpie. Nie veel toerisme aktiwiteite nie, maar die reis in uit die poort maak op daarvoor. Vriendelike ontvangs en diens op die laaste dag van langnaweek. Heerlike kos. Ou wêreldse dekor en gebou vat mens ver terug. Budget kamers kan dalk doen met so bietjie verf.

Debbie M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie M

Very nice!

We were warmly welcomed, and it was a great night there! Thank you to all the great staff!

Andries B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Baie lekker.

Heerlik gebly in die ou Karoo hotel. Geen klagte nie, net gelukwense met die goeie ontvangs en die netheid van die plek.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie.

Royal Hotel Steytlerville
Chris J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Ons verblyf was regtig baie aangenaam. Vriendelike personeel, heerlike kos, "cosy" kroeg, skoon, en netjiese kamers.

Tipiese klein dorpse gasvryheid. Gaan bly gerus daar!

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie Chris, Dit was wonderlik om julle te kon ontvang.

Royal Hotel Steytlerville
Mervyn W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn W

We will be back!

Most enjoyable stay. Everything was fine.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons sal terug wees!

Het die verblyf baie geniet. Alles was in die haak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Thank you Mervyn, It was wonderful having you stay with us.
Regards

Royal Hotel Steytlerville
Hanlie H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie H

Bo verwagting goed, het dit baie geniet!

Hotel in so klein plattelandse dorpie het ons verras. Akkommodasie was skoon en netjies, kos was heerlik en mense baie gasvry! Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Beste Hanlie,

Baie dankie, kom kuier gerus gou weer.

Vriendelike groete,
Johan en personeel

Royal Hotel Steytlerville
Elta V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elta V

Aangenaam!

Alles soos mens kan verwag van 'n oorslaapplek! Heerlike kos, kamer, bed en stort.

Mechau V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mechau V

Baie lekker kamers met ordentlike beddens.

Alles was baie lekker en pryse is billik.

Rudolph L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph L

Skoon met gemaklike beddens.

Lieflike mense. Lekker kos. Ons moes 'n ekstra aand bly omdat one teëspoed gekry het op pad Steyterville toe. Johan het 'n plan vir ons gemaak, sonder enige probleme.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Rudolph. Dit was n groot plesier en ek is bly ons kon help.
Vriendelike groete,
Johan en Personeel.

Royal Hotel Steytlerville
Corné G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G

Baie lekker gekuier by die hotel. Kan dit aanbeveel!

Sien sterre.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie.

Royal Hotel Steytlerville
Fourene S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fourene S

Vriendelik en hulpvaardig.

Net Sondagoggend was teleurstellend. Ons het amper 'n uur gewag vir ons ontbyt.

Freddie K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie K

Netjiese plattelandse hotel met goeie diens en lekker kos.

Ons het slegs 'n oorslaapplek benodig oppad Addo toe, maar het veel meer gekry. Die diens en kos is baie goed. Lekker groot stoep waarop mens kan sit en kyk hoe rustig die lewe op die platteland kan wees. Dankie Johan en jou span.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Freddie. Ons hoop om julle binnekort vir 'n langer kuiertjie terug te verwelkom.

Royal Hotel Steytlerville
Tobie K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie K

Lekker geslaap, die badkamer kan verbeter. Die stort is nie skoon genoeg nie.

Mag ek voorstel dat julle die deur tussen die badkamer en die stoep toe bou. Dit sal privaatheid drasties verbeter. Die vloer is pragtige hout maar het aandag nodig. Ek sien daar is groot probleme met vog in die mure. Nogtans het ons baie lekker gerus op 'n goeie bed. Pragtige ou meubels in die res van die baie ruim vertrek.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Tobie. Ons sal beslis aandag gee aan die punte wat genoem is.

Royal Hotel Steytlerville
Pieter L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Ongelooflik gasvry en baie goeie waarde vir geld.

Dit is 'n goeie hotel om by te oornag en bietjie by te kuier. Die eienaar en sy personeel is baie hulpvaardig en niks is vir hulle te veel moeite nie. Die kamers is lekker ruim en baie skoon, jou motor is veilig want daar is parkering op die perseel. Die kos was ook baie lekker en goed geprys.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie Pieter. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Die Kaap is darem nie te vêr nie.
Vriendelike groete.

Royal Hotel Steytlerville
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerald S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gerald S

Basic, no luxury place to sleep overnight.

A place to sleep when tired after a long journey.

Annamarie F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F

Dit was ongelooflik lekker.

Ons is so vriendelik ontvang en op die hande gedra - ek sal weer en weer en weer gaan!

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie Annamarie. Dit was heerlik om julle te kon bederf.

Royal Hotel Steytlerville
Susan K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Baie lekker gerieflik en netjies en die ete by die hotel was ook baie goed.

Die hotel is aan te beveel. Sal beslis weer daar oornag as ons in die omgewing is

Reinette V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Lekker gebly. Baie mooi en rustig.

Alles baie lekker gewees, behalwe sleg geslaap as gevolg van lig buite ons deur. Nie geweet kon afsit. Dink daaraan om 'n gordyn voor deur se venster te sit of sê gaste van die ligskakelaar. Plaas asdrom by die ketel vir teesakkies ens. Wit handdoeke maak dit moeilik vir mense met gekleurde hare. Haardroër? Sal weer kom bly wanneer ons weer daardie rigting gaan.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie vir die konstruktiewe terugvoering.

Royal Hotel Steytlerville
Alessandro P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alessandro P

A nice place for a road stop.

Only sour note the claimed absence of wifi connection.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Thank you so much for the feedback. We appreciate it.

Royal Hotel Steytlerville
Charl N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl N

Aangename atmosfeer.

Oulike plek, kamers voldoen aan foto's op webtuiste. Kos, behalwe die alfredo pasta, was lekker en billik geprys.

Royal Hotel Steytlerville se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Royal Hotel Steytlerville
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 20, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8620b0599efc2225e180a0371a9aa7e4c6f9c89d30a6aa3e5cd85c89fbb3fe4a88bab6e7c6fd4fa9ae2eed8d39f70007744?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 20 Piet Retief Street Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.326719 24.344039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang