Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Hotel Steytlerville

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 20, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Royal Hotel is naby Steytlerville, 'n absolute Karoojuweel wat 2 ure se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 2,5 ure van George af is. Dit is op pad Oudtshoorn toe, tussen die Baviaanskloof en Addo Olifantpark op die Kaap na Addo-toeristeroete.

Verblyf by die Royal Hotel Steytlerville word in 13 unieke en elegante kameropsies gebied, elk me 'nt en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe by die Royal Hotel sluit 'n kroeg, a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete bedien, en 'n haarsalon waar jy luukse behandelings by 'n professionele haarkapper kan bespreek, in. Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea ontspan en DStv op 'n grootskerm-TV kyk, of by die swembad in die son agteroorsit. Braai- en wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jacques J
Gesin met tieners
5.0
Heerlik oornag gerus op ons reis deur Steytlerville. Baie lekker gebly, alles is mooi netjies en skoon, alles werk, kos was lekker, staff was vriendli...
Sien meer
Jan 2025
Magda R
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon kamers, professionele staf, lekker kos en gasvryheid. Ons sê baie dankie vir 'n onvergeetlike oujaarsaand. Die personeel was uitstekend. Ons sie...
Sien meer
Jan 2025
Etienne V
Saam met vriende
5.0
Goeie waarde vir geld, kos is baie lekker. Aandete en ontbyt was baie lekker, ons het bietjie laat daar aangekom en steeds het die personeel seker gem...
Sien meer
Des 2024
Malcolm T
Saam met lewensmaat
5.0
Great experience. The town is wonderful. We love Steytlerville. The town is clean and has a wonderful historic and rural feel. The acco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Michele S
Saam met lewensmaat
5.0
Tasteful rooms, excellent service at good value. The room was spacious, clean and had a beautiful old-world charm. The staff were very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Piet Retief-straat 20, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Royal Hotel Steytlerville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 20, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MzNmNTc5LThiY2UtNDRiMS1iNzI2LTQyMjIwYzU5YzNkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 20 Piet Retief Street Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.326719 24.344039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang