Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Hotel Steytlerville

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 20, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Royal Hotel is naby Steytlerville, 'n absolute Karoojuweel wat 2 ure se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 2,5 ure van George af is. Dit is op pad Oudtshoorn toe, tussen die Baviaanskloof en Addo Olifantpark op die Kaap na Addo-toeristeroete.

Verblyf by die Royal Hotel Steytlerville word in 13 unieke en elegante kameropsies gebied, elk me 'nt en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe by die Royal Hotel sluit 'n kroeg, a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete bedien, en 'n haarsalon waar jy luukse behandelings by 'n professionele haarkapper kan bespreek, in. Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea ontspan en DStv op 'n grootskerm-TV kyk, of by die swembad in die son agteroorsit. Braai- en wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Lizanne V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker klein dorp juweel. Ons het baie lekker gebly, die restaurant se kos was uitstekend, veral die ontbyt. Al die personeel was vriendelik en behulp...
Sien meer
Aug 2024
Paula G
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik. Ons het baie lekker gebly, die kos is uitstekend en so ook hulle diens. Almal is vriendelik en verwelkomend. Sal beslis weer daar bly i...
Sien meer
Mrt 2024
Jan C
Saam met vriende
5.0
Ons sal altyd daar kom oornag as ek daar verby gaan. Baie lekker, veral die lugversorgers op die warm dag. Die kos is altyd lekker, veral die ontbyt w...
Sien meer
Mrt 2024
Amanda M
Besigheidsreis
5.0
Delightful, good value for money, homey feel. A delightful stay, with unobtrusive but attentive staff who were always happy to assist w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Antoinette L
5.0
Uitstekende, vriendelike diens! Het al 2 keer hier gebly, sal vir seker weer!
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Piet Retief-straat 20, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Royal Hotel Steytlerville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 20, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8620b0599efc2225e180a0371a9aa7e4c6f9c89d30a6aa3e5cd85c89fbb3fe4a88bab6e7c6fd4fa9ae2eed8d39f70007744?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 20 Piet Retief Street Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.326719 24.344039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang