Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Hotel Willowmore

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Gwen R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Willowmore Royal Hotel. We stayed in the room without an en suite, which didn't bother us as the bathroom was across from our room. Everything was neat and clean. The room has a kettle with tea/coffee. Food and service were great, with reasonable prices all round. Lovely big patio to enjoy food and drinks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik rustige Karoo atmosphere. Aandete was uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughan T
1 nag
5.0
Sep 2024

Great. Nice old school hotel, clean and friendly. Dinner was good and pricing was fair. Only negative is that the communal bathroom for guests had no toilet paper in the men's bathroom. Safe parking to park my adventure motorcycle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William J
1 nag
4.6
Jan 2025

Convenient. Convenient location. Hotel was clean and staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren G
1 nag
4.4
Jan 2025

Ons was hartlik ontvang na 'n lang roete terug van die Kaap af. Vir seker 'n lekker rustige oornag plek, sal vir seker kan aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nimonet O
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Ideaal vir oornag op 'n klein dorpie. Tipies net oorslaap. Arme barman moet waiter en alles. Muskiete ons en vrek warm, die waaier kom skaars by jou uit. Aircon sal werk en stoot die prys op, veral daar! Darem vriendelik ontvang en die bed was heel gemaklik. 'n Yskassie sou welkom wees, want mens het altyd iets om koud te bly as jy oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Erhard K
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2025

Skoon linne. Gerieflike matras. Skoon handdoeke. Geen bedlampies nie. Die hotel se restaurant se kos, dit wat ons bestel het, was heerlik. Die ontvangsdame is nie van die vriendelikste nie. Dis net 'n werk. Geen hulp of portier om ouer mense/gestremdes te help met af- of oplaai van bagasie nie. Die badkamers is nie skoon nie. Baie ou stof op vensterbanke. Geen waaier in kamer of gaas voor die vensters nie. Baie muskiete. Verskriklik gebyt. Geen kennisgewing dat daar baie muskiete is of iets om die muskiete te verwyder nie. Hotel se gangdeur nie gesluit vir die nag nie. Het vroeg, 07:00, gery en niemand beskikbaar om die kamersleutel aan te oorhandig nie. Geen internet nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Antonie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly - vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Perfect for our required stayover. The room was well prepared in time, the staff were accommodating and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag
5.0
Jul 2024

Pragtige historiese hotel. Dit is 'n pragtige ou hotel. Die kamers was netjies en skoon. Die personeel was baie vriendelik en die restaurant se kos was van goeie gehalte. Die kroegarea was baie huislik waar mens met die dorp se mense kon kuier. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-straat 31, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIpHte7AclFdRSsynwOnIXzvwSoNXq9xuunGUpL3pW8wsTRihyQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 31 Knysna Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.296310605515 23.484577283328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang