Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Hotel Willowmore

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Antonie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly - vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Perfect for our required stayover. The room was well prepared in time, the staff were accommodating and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag
5.0
Jul 2024

Pragtige historiese hotel. Dit is 'n pragtige ou hotel. Die kamers was netjies en skoon. Die personeel was baie vriendelik en die restaurant se kos was van goeie gehalte. Die kroegarea was baie huislik waar mens met die dorp se mense kon kuier. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Goeie ligging en goeie atmosfeer. Gemaklike geriewe en gemaklike interaksie met van die lokale mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larry D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect. Great country atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect for a stop over traveling from Cape Town to East London. We enjoyed our stay. The staff are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Ou hotel sjarme. Ja. Oornag stop nodig gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maria T
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Sal weer daar bly en vriende ook. Kamers is skoon en netjies. Baie lekker gebly. Kos baie baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephen M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Nothing spectacular. Restaurant food was good. The toilet would only half flush so that not all the paper etc would flush away. I had to use the kettle to pour water down the toilet. The hot water was not working, so we had to use the bathroom from another room to shower. This defeated the object of paying more for an en-suite bathroom. These faults should have been checked before we took occupation of the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Arista B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Oornag verblyf oppad vanaf Gansbaai na Gauteng. Die kamer is baie koud! Ons moes vra vir 'n verwarmertjie om die ergste koue te breek. Die kos was egter uitstekend. Die personeel is baie hulpvaardig. Sal nie die hotelverblyf in die winter aanbeveel nie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-straat 31, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIpHte7AclFdRSsynwOnIXzvwSoNXq9xuunGUpL3pW8wsTRihyQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 31 Knysna Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.296310605515 23.484577283328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang