Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Hotel Willowmore

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 93 resensies vir Royal Hotel Willowmore
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Antonie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie D

Baie lekker gebly - vriendelike diens.

Sien sterre.

Melanie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Perfect for our required stayover.

The room was well prepared in time, the staff were accommodating and helpful.

Ilse V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Pragtige historiese hotel.

Dit is 'n pragtige ou hotel. Die kamers was netjies en skoon. Die personeel was baie vriendelik en die restaurant se kos was van goeie gehalte. Die kroegarea was baie huislik waar mens met die dorp se mense kon kuier. Ons het dit baie geniet.

Ettienne S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne S

Goeie ligging en goeie atmosfeer.

Gemaklike geriewe en gemaklike interaksie met van die lokale mense!

Larry D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry D

Perfect.

Great country atmosphere.

Cameron H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron H

Perfect for a stop over traveling from Cape Town to East London.

We enjoyed our stay. The staff are very friendly and helpful.

Wynand P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P

Ou hotel sjarme.

Ja. Oornag stop nodig gehad.

Maria T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria T

Sal weer daar bly en vriende ook.

Kamers is skoon en netjies. Baie lekker gebly. Kos baie baie lekker.

Stephen M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephen M

Nothing spectacular. Restaurant food was good.

The toilet would only half flush so that not all the paper etc would flush away. I had to use the kettle to pour water down the toilet. The hot water was not working, so we had to use the bathroom from another room to shower. This defeated the object of paying more for an en-suite bathroom. These faults should have been checked before we took occupation of the room.

Arista B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arista B

Oornag verblyf oppad vanaf Gansbaai na Gauteng.

Die kamer is baie koud! Ons moes vra vir 'n verwarmertjie om die ergste koue te breek. Die kos was egter uitstekend. Die personeel is baie hulpvaardig. Sal nie die hotelverblyf in die winter aanbeveel nie!

Ilze K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze K

Lekker gekuier in restaurant/ kroeg area. Diens was vinnig en vriendelik.

Kamers skoon en netjies. Warm geslaap op 'n baie nat en koue aand.

Marie-anna M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marie-anna M

As described above.

All good except for a drunken group of hunters who insisted on making noise until after 2am. No intervention from management.

Chris D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Food was excellent and the stay was good, but for the above, which really requires attention.

No basics in the room like a heater. No hairdryer. No hand soap. Bedside lamp not working. And on the morning of the 13th, absolutely no hot water in the room.

Annelize V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize V

Onbevredigend.

Onvriendelike, bot ontvangsdame. Ayanda is baie hulpvaardig. Warm water halfpad deur stort weg. Hotel is glad nie ingerig om dierevriendelik te wees nie. Geen afgekampte area waar honde veilig kan wees nie. Niemand by ontvangs vlg. oggend om sleutels te ontvang nie.

Chrisjan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisjan V

Heerlike oorstop.

Smaaklikste kos, pragtige netjiese kamers en die atmosfeer van die ou hotel maak dit 'n oorstop om aan te beveel.

Hendrik M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M

Amazing lekker.

Baie lekker plek om te rus en oor te slaap op jou reis verder.

Elnarda M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnarda M

It was just for a night, but it was great and the food was brilliant, people were friendly, beds were comfortable.

See stars.

Heleen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B

Gesellig!

Baie vriendelike personeel! Het heerlik geslaap!

Bertie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie C

Skoon en netjies.

Baie lekker gekuier. Dankie.

Elna K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K

Baie goeie waarde vir geld, goeie diens, kamer en linne pragtig skoon.

Ja dankie, uiters goeie waarde vir geld, my motor was ook veilig.

Jaco O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Ek was aangenaam verras en kan Royal Hotel Willowmore aanbeveel. Vriendelike personeel. Skoon en netjies.

Besoek gerus Royal Hotel Willowmore indien jy in daardie omgewing is.

Susan R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R

Die moeite werd.

So lekker gebly en geslaap.

Alta R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta R

Aangenaam

Dankie vir 'n lekker aangename oorslaap. Sal definitief weer 'n bespreking by julle doen.

Chris D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Genotvol.

Uitstekende kos en pryse! Heerlike, ontspanne atmosfeer.

Werner O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Teleurgesteld.

Die kamer was baie netjies en skoon. Eerstens was daar niemand by ontvangs nie. Ek moes letterlik loop om iemand te soek om in te boek. Die dame wat my gehelp het, was werklik nie baie behulpsaam nie. Sy het die sleutel gegryp en my na my kamer geneem, die deur oopgesluit en weer geloop. Ek het nie 'n WiFi-wagwoord ontvang nie. Ek het aand en oggend in yskoue water gestort, geen warm water gewees nie. Ek het 'n ketel warm water gemaak om te skeer. Die lawaai in die straat vanaf 'n klub is oorverdowend. Dit het aangegaan tot 02:00! Die skoonmaakpersoneel is baie vriendelik. Die hotel is baie netjies, skoon en veilig. Lekker swembad en buite-area.

Andrew S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S

Rustig.

Die omgewing by die Hotel het sy eie mooi-geit en met die rustigheid en skoon voorbereide kamer was dit 'n tyd om te rus en te ontspan in 'n veilige omgewing. Die aandete en ontbyt was ver bogemiddeld - baie goed en sommer lekker. Sal egter aanbeveel om sekere kamers met lugversorging toe te rus. Sien weer volgende jaar.

Ronel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Perfek as jy jou tyd vir verblyf reg kies.

Willowmore is maar 'n raserige plek. Kamers is op die hoofstraat. Ek sal nie daar slaap oor 'n naweek of in vakansietyd nie. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is pragtig skoon.

Karen M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M

Gerieflik en sentraal.

Netjiese hotel met lekker restaurant, kuier stoep en kroeg.

Maretha P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha P

Baie mooi skoon, netjiese kamer.

Het 'n baie lekker maaltyd daar geniet. Ontvangs heeltemal afwesig met aankoms en vertrek.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Schalk N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Schalk N

Oor die algemeen was dit lekker gewees.

Die kamer het nie 'n eie badkamer nie, en daarom voel ek dat die prys per nag van R500.00 te hoog is. 'n Algemene badkamer moes gebruik word.

Japie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Japie S

Goed genoeg vir 'n oorslaap.

Goed genoeg. Maar dit was nie so stil nie. Die kroeg is wel baie raserig in die vroeë aand. Die kamers het geen verhitting in die winter nie maar die beddens was lekker warm. Die gevoel van 'n ou hotel is steeds daar.

Andrew P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Andrew P

Terrible experience.

Rooms are neat and fairly clean. Booked a double room, which we got as 2 single beds pushed together. Duvets are very small and hardly cover you (yes, there was a blanket). Heater in room was a small blower-type heating fan which doesn't work. Shower water was lukewarm while only the hot tap was open. Small duvet and no heater, woke to temp of 6 degrees C. Restaurant big, but cold. Has a fireplace but door left open to cater for takeaway business. Service very slow. No options for vegetarians or vegans.

Zelma S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Zelma S

Skoon, diens uitstekend. Omgewing raserig gedurende nag.

Oornag gerieflik maar omgewing en mense langs hotel baie raserig.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Riana N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Riana N

Die hotel is oudtyds, pikdonker en yskoud.

Gesukkel met warm water.

Elsje V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Die hotel is skoon, netjies en die mense is gasvry en vriendelik!

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam!

Johan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Aangename skoon verblyf.

Skoon, veilige geriewe in pragtige opgeknapte gebou. Vriendelike, praktiese diens.

Lourens V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Goeie diens en waarde vir geld.

Personeel gaan uit hulle pad uit om jou tuis te laat voel. Kamers en stortgeriewe is baie netjies. Die kos is net so lekker, groot porsies teen 'n billike prys. Ek sal definitief weer daar 'n draai gaan maak.

Claudia B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Die hotel is baie netjies, kamers is ruim en skoon, restaurant bedien heerlike kos teen baie bilikke pryse.

Jacobus Petrus V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Petrus V

Baie vriendelik en goed behandel.

Alles was goed gereël, kos was baie lekker, kamer was warm en beddens slaap baie lekker. Sal weer daar gaan bly, dankie.

Corene V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene V

Fantasties.

Gasvryheid en vriendelikheid. Waarde vir geld en ons sal dit definitief aanbeveel.

Carien P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Gerieflike oornagplek en heerlike aandete beskikbaar.

Vriendelike ontvangs en hulpvaardige diens. Die kamer was skoon, netjies en gerieflik. Ons het 'n baie lekker aandete in die eetsaal geniet.

Hernus B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hernus B

Baie netjies en skoon!

Goeie diens, lekker kos, lekker mense!

Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Ek het net een ding gemis op 1 Januarie - dit was 'n waaier in my kamer vir die hitte.

Was regtig lekker om daar te wees, mense is vriendelik en gesels lekker. Aanvanklik was ek bekommerd oor parkering vir my motorfiets maar dit het alles goed uitgedraai. Baie dankie.

Wilna V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V

Baie vriendelike personeel, skoon en veilige verblyf.

Baie goeie diiens en gasvrye mense wat die hotel bestuur. Kos is lekker en kamer gerieflik en skoon en als wat mens nodig het. Veilige omgewing.

Tabu V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tabu V

Vriendelike behulpsame personeel.

Goeie ligging. Lekker restaurant in die hotel.

Francois F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois F

Great stop en route to Mountain Zebra National Park from Cape Town.

The food and cold beer in the bar was just right.

Susan B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

Aangnaam verras met die vriendelike diens en netjiese kamers en badkamers.

Silwerskoon en baie netjies. Ketel met bekers en die opsie om in die kamer koffie of tee te drink, is 'n lekker bonus.

Johann D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D

Ontmoet altyd verskeidenheid reisigers by die hotel.

Het reeds verskeie kere hier tuisgegaan. Die hotel het die afgelope jare baie gedoen om te verbeter en ek kan sien dat die hotel meer mense lok. Moenie net by Willowmore inry vir verversings nie. Oornag 'n slag en ontmoet die plaaslike mense.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Werner L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werner L

Basic but enough. Friendly.

Friendly staff. Food was excellent. Perfect for a quick overnight.

Pieter F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter F

Not bad.

Voldoende vir my behoeftes. Niks uitspattig nie.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Fd M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Fd M

Amanda en Norma is baie vriendelik en goed.

Die Royal Hotel Willowmore is deel van SA de gekiedenis. Jy moet tenminste eenmaal daar oornag het in jou lewe.

Elmarie M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie M

Die area waarin die hotel is, is nie te goed nie.

Was baie moeg toe ek daar aankom, daar was kragonderbreking, wat beteken geen stortwater nie, toe die krag wel aankom nogsteeds geen water, want die pomp was nie geaktiveer nie. Dit is baie raserig in die aand (dalk was ek net nie in die regte kamer nie). Musiek het eers na middernag tot stilte gekom. Ek sal nie weer daar gaan slaap nie.

Jo-anne B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne B

Perfect place for a stop over.

Super friendly staff, great stop over. You just need a good meal, clean comfortable bed. We booked a room with our own on suite and it was perfect for us.

Peter S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

A wonderful old-type hotel.

We have stayed here before to visit Baviaanskloof. It is an old-type hotel. The rooms are large and comfortable. The food is excellent. The service from Amanda and Lorna is amazing. They are very attentive and friendly. The barman, Darren, was also excellent and attentive.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Wonderlike ou-tipe hotel.

Ons het voorheen hier gebly om die Baviaanskloof te besoek. Dit is 'n ou-tipe hotel. Die kamers is groot en gemaklik. Die kos is uitstekend. Die diens van Amanda en Lorna is wonderlik. Hulle is baie bedagsaam en vriendelik. Die kroegman, Darren, was ook uitstekend en baie bedagsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cherryll R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherryll R

Baie vriendelike personnel, skoon en heerlike kos.

Die kaggel met 'n vuur op 'n koue wintersaand was 'n wenner.

Helena K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K

Goeie oornagplek gewees vir ons gesin om te rus.

Vriendelike mense en baie skoon.

Tj M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tj M

Fantastic.

We are super happy with the awesome personal touch from the manager.

Daniel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel V

Gerieflike een-aand stop.

Goeie afstand tussen Pretoria en Agulhas as 'n oornagtuiste.

Louie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie B

Awesome hotel, safe parking, logical stop for adventure bikers planning on doing Baviaanskloof from west to east.

Everything was great, thank you.

Valerie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie L

Authentic stay en route. Loved the Watergat bar. Clean linen. Bring your own mozzi repellent. Friendly service. Compliments to the cook. We ordered a lovely lambstew and samp.

Please check toilet. Does not flush properly. Room 3.

Ryno W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno W

Nice old hotel.

I enjoyed my stay, it is an old hotel around 100 years old, but nicely renovated and clean. The food is good too.

Emlyn M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emlyn M

Very good, but were the only customers.

Very pleasant stay, but as I said unfortunately we were the only customers.

Maria T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria T

Goed vir 'n oornagslaap. Het als wat 'n mens benodig vir die nag.

Beddegoed en handdoeke skoon en netjies. Ontbyt baie lekker en vriendelike gasvrou en personeel.

Jenny B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

Very pleasant.

Pity about the bar noise next door. Pity there was no lounge for my elderly parents to relax in. The lounge in the pool room was not appropriate for them. The food was ok but few healthy options. The dining room lacked atmosphere.

Barries B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barries B

Dit was 80% aangenaam.

As ek kon sou ek die vleis teruggee - taaiste ooit in ons lewe - was goed voorberei, maar taai. Sal ook 'n wag voor die hotel plaas om bedelaars van kliënteel weg te hou wat buite op die stoep sit of eet - ons is ook nie meegedeel dat ontbyt ingesluit is nie - ons kla nie maar gee u net eerlike terugvoering soos gevra. Dis goed geleë vir mense wat Baviaanskloof wil besoek. Oggendstort was daar geen warm water tot +- 7 vm en moes maar koue stort neem.

Casper Jan Hendrik K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Casper Jan Hendrik K

Ou gebou met houtvloere wat opgeknap is.

Opgeknap so goed soos mens 'n ou gebou kan opknap.

Elize B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize B

Gerieflik, lekker geslaap.

Vir die gemak van 'n dubbelbed, kan ek aanbeveel dat daar 'n dun matras bo-oor die twee enkelbeddens geplaas word.

Georg W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Georg W

Ou hotel wat aandag nodig het aan struktuur en diens.

Geen persoon by ontvangs - moes rondstap en het uiteindelik 'n persoon opgespoor in die kroeg wat vir my sleutel gegee het vir kamer. Laaste wat ek die persoon gesien het vir die aand. Enigste gas in die hotel. Kamer was koud, warm water was koud in stort, geen TV of WiFi, geen verwarming in kamer nie. Kamer was langs 'n raserige kroeg van die perseel langsaan. Gelukkig moes die kroeg 9:00 toemaak a.g.v. die inperking met Covid. Met vertrek die volgende oggend steeds niemand by ontvangs of in die hotel en het net die sleutel by ontvangstoonbank gelos en toe gery. Geen aanbieding vir aandete, ontbyt of enige verdere diens in die hotel nie.

Sylvia C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sylvia C

Etes was heerlik.

Pragtige ou plekkie, met karakter, net jammer dat ons nie badgeriewe gehad het nie, ten tyde van bespreking was slegs twee kamers beskikbaar, een en suite en een sonder. Met inboek, was die een badkamer beset met dame wat haarsalon behartig, het gevra of daar ander badkamer beskikbaar is het die dame dit aan ons uitgewys, baie vuil geen toiletpapier hele middag, bad se krane kon nie oopdraai en toe maar op ou einde gestort, wat net so vuil was. Daar word ook 'n pub langsaan perseel bedryf met oordonderde musiek tot laat in die aand. Plek nie geskik vir 'n rustige oornag verblyf nie. Beddegoed en beddens skoon en pragtig gewees.

Jj B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jj B

Geen water.

Geen water, munisipaliteit skakel water 20:00 in die aand af. Niemand het my ingelig hieroor nie.

James H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Warm, welcome and pleasant.

Excellent food. The best steak ever!

Leslie T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie T

Pragtige hotel, dateer uit vroeër jare

Heelike gekuier op die stoep van die Hotel. Baie goed geleë en kon stap deur die dorp om al die winkels te besoek. Sal beslis wil terug gaan.

Mariska R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R

Lekker plattelandse gasvryheid.

Ons het lekker geslaap en geëet. Sal definitief weer daar stop.

Johan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Lekker.

Ontspannend en rustig.

Werner R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R

Die hotel is mooi opgeknap.

Die kamer was netjies en skoon. Gemaklike beddens alhoewel ons 'n dubbelbed verkies.

Zelna V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Zelna V

Gerieflike oornag-akkommodasie.

Die hotel is baie netjies en die kamers pragtig en die beddens gerieflik. Dit was 'n netjiese en gemaklike oornag akkommodasie. Ek het nie gemaklik gevoel oor die oornagplekkie van ons voertuig nie en was maar bekommerd.

Antoinette B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Kuiertjie by goeie vriende.

Waarde vir geld, netjies en gerieflik. Die personeel is baie vriendelik en heerlike etes is beskikbaar. Dit voel soos 'n kuiertjie saam met goeie vriende as jy oornag by die Royal Hotel in Willowmore.

Heidi P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P

South African hospitality at its best!

This countryside hotel exceeded my expectations. Great value for money. Crisp white linen. The food at the restaurant was delicious. Hosts friendly and accommodating. I will stay here again.

Corlia L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia L

Vriendelik en gasvry, baie netjies en skoon.

Vriendelik en gasvry, ons aandete voorsien al het kombuis al gesluit.

Frans L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans L

Vriendelike ontvangs, skoon kamer en baie lekker etes.

Ek en my vrou was beïndruk met die vriendelike ontvangs, skoon kamer en werklik goeie etes. Sal die hotel regtig aanbeveel by my vriende. Het baie lekker gebly. Die beddens was ook van goeie gehalte. Ons is by kamer 3 ingedeel, wat ongelukkig grens aan die voorkant by 'n drank, dobbel en dansplek waar gerumoer is en musiek tot ongeveer 2 uur die oggend gespeel en geraas het.

Hannes H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes H

Pragtige plek.

Netjiese kamer, prakties ingerig vir oornagverblyf.

Elmarie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K

Vriendelike diens en skoon en netjiese verblyf.

Die gasvryheid is tipies van 'n dorpshotel van vervloë dae. Die hotel is skoon en netjies en so ook die kamers. Vriendelike diens. Die enigste negatiewe kommentaar is die klub langs die hotel wat eers baie laat toemaak.

Gerhard L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L

Redelik.

Wat ons vreeslik gepla het was kinders wat plek op horings geneem het. Hulle het die hele tyd geskree en gehardloop op die houtvloer, gange op en af. Dit was nie gaste se kinders nie. 20:30 die aand het hulle gery toe is dit rustig. Dit pas glad nie by so 'n plek nie. Kamers was skoon en netjies. Ontbyt was nie ingesluit nie wat vreemd was.

Kobus O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Baie dankie vir 'n aangename aand se verblyf.

Sien sterre.

Royal Hotel Willowmore se terugvoer

Baie dankie! Dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom.

Royal Hotel Willowmore
Bernadene P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadene P

Gerieflike oornag bestemming.

Kamer en badkamer fasiliteite voldoende. Bed was gerieflik. Aandete beskikbaar.

Hennie F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie F

Uitstekende plek om na terug te gaan.

Die kamers is baie mooi en die ou hotel is pragtig gerestoureer - die mense is vriendelik en baie gasvry.

Royal Hotel Willowmore se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê.

Royal Hotel Willowmore
Anneke D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke D

Baie netjies en rustig.

Netjies oornagplekke. Baie vriendelik en behulpsaam.

Raoul R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raoul R

Baie netjiese, "old school" hotel.

'n Definitiewe moet vir herberg in Willowmore op pad Baviaans toe. Die gasvrou het ons onmiddelik laat tuis voel en aangewys van besienswaardighede in die dorp.

Tanya B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya B

Baie basic.

Baie basic. Ek sou wil verkies het dat hul opsies gee van kamers wat wel DStv en WiFi bevat. Nie almal wat deur Willowmore ry is jagters. Verder is die staff baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-straat 31, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIpHte7AclFdRSsynwOnIXzvwSoNXq9xuunGUpL3pW8wsTRihyQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 31 Knysna Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.296310605515 23.484577283328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang