Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Nest

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argyle-laan 5C, Sandton, Johannesburg, 2090, Gauteng
  • Vanaf R400 R320 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Royal Nest skuil in die hartjie van Buccleuch en is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n afgesonderde toevlugsoord. Hierdie bekoorlike woonstel bied 'n rustige wegbreek van die daaglikse lewe, en bied die perfekte omgewing vir ontspanning.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 knus slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n konveksie-oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Vir diegene wat graag die omgewing wil verken, is die World of Golf net 4,1 km ver, Woodmead Retail Park is 4,2 km ver, en Modderfontein Reservaat is net 3,1 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Argyle-laan 5C, Sandton, Johannesburg, 2090, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
R400 R320
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
R400 R320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argyle-laan 5C, Sandton, Johannesburg, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125494bd37aa545291eeb949f69a219f18433a5520899404ca860896b02c7427d1ebe5bf3856451f88c478167df71a418d26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R320 per nag (plek vir 2) 5C Argyle Avenue Sandton 2090 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.059882 28.1075421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang