Royal on 81 Ventura
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedar-laan, Ventura Estate, Eenheid 81, Craigavon, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Royal on 81 Ventura is 'n luukse woonstel wat in die veilige kompleks in Craigavon in Johannesburg geleë is. Die kompleks is ideaal geleë en is binne 5 km vanaf inkopiesentrums, restaurante, sakegeriewe en ander besienswaardighede.
Hierdie luukse woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer eht 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na 'n privaat stoep en 'n omheinde tuin en gaste het ook toegang tot die geriewe in die kompleks wat die gemeenskaplike swembad, braai-area en gimnasium insluit. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Memory Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Cedar-laan, Ventura Estate, Eenheid 81, Craigavon, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Gaste dink Royal on 81 Ventura het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedar-laan, Ventura Estate, Eenheid 81, Craigavon, Johannesburg, 2191, Gauteng