Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Pearl

Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 11 Desember 2024. Bespreekbaar tot 25 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 156, Paarl, 7464, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 R1 410 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Royal Pearl is 'n bekoorlike eenheid wat gerieflik in die Paarl geleë is, wat gerieflike verblyf aan gaste bied. Dit is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, wynlandgoedere en die ikoniese Paarlberg.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed en maak gebruik van die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die aangrensende sitkamer is ingerig met 2 enkelslaapbanke wat 2 gaste kan akkommodeer en 'n TV. Dit brei uit na die kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Dié eiendom het 'n omskakelaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Busisiwe N
5.0
Friendly environment and quiet place. Fantastic. Amazed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Chanel S
5.0
Only stayed one night, but unit was great for an in transit stay. Lovely unit - beautifully appointed in a central location. Unit has e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Elsa J
Saam met vriende
5.0
Aangenaam verras en baie tevrede met akkommodasie. Ons keuse van verblyf het nie teleurgestel nie. Dis 'n aangename ervaring as die fasiliteite modern...
Sien meer
Feb 2024
Johan P
Gesin met tieners
5.0
Fantasties en 'n plesier om daar te bly. Die verblyf was fantasties. Alles was netjies en skoon, sal beslis weer by Royal Pearl boek indien ons weer K...
Sien meer
Jan 2024
Lorraine B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Dit was wonderlik. Die kamer was pragtig versier, gemaklike beddens en die personeel was uitstekend, super vriendelik en hoflik.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofweg 156, Paarl, 7464, Wes-Kaap
  • Gaste dink Royal Pearl het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
R2 350 R1 410
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 350
R2 350 R1 410
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 156, Paarl, 7464, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf36668c1b28ab747a2b423643fdf0ad09215b8a09f2cf208482141675d7e1b0ace58060425599c28dda2e2c808af9db4423e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 410 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 156 Main Rd Paarl 7464 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.743875681005 18.961840834849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang