Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Pearl

Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 31 Maart 2025. Bespreekbaar tot 20 Sep 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 156, Paarl, 7464, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 R1 410 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Royal Pearl is 'n bekoorlike eenheid wat in Paarl geleë is en gerieflike verblyf aan gaste bied. Dit is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, wynlandgoedere en die ikoniese Paarlberg.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die aangrensende sitarea het 2 enkelslaapbanke en 'n TV. Dit lei na die kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sentrale toonbank met stoele. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die verblyf het 'n omsetter en gaste het toegang tot gratis parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Chanel S
5.0
Only stayed one night, but unit was great for an in transit stay. Lovely unit - beautifully appointed in a central location. Unit has e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Elsa J
Saam met vriende
5.0
Aangenaam verras en baie tevrede met akkommodasie. Ons keuse van verblyf het nie teleurgestel nie. Dis 'n aangename ervaring as die fasiliteite modern...
Sien meer
Feb 2024
Johan P
Gesin met tieners
5.0
Fantasties en 'n plesier om daar te bly. Die verblyf was fantasties. Alles was netjies en skoon, sal beslis weer by Royal Pearl boek indien ons weer K...
Sien meer
Jan 2024
Lorraine B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Dit was wonderlik. Die kamer was pragtig versier, gemaklike beddens en die personeel was uitstekend, super vriendelik en hoflik.
Des 2023
Ferdelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely experience, will definitely go back again. The owner was very friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofweg 156, Paarl, 7464, Wes-Kaap
  • Gaste dink Royal Pearl het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
R2 350 R1 410
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 350
R2 350 R1 410
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 156, Paarl, 7464, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf36668c1b28ab747a2b423643fdf0ad09215b8a09f2cf208482141675d7e1b0ace58060425599c28dda2e2c808af9db4423e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 410 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 156 Main Rd Paarl 7464 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.743875681005 18.961840834849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang