Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Ridge Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Brigitte G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Dit was 'n gerieklike kamer vir 1 aand se oorslaap. Ek sou graag 'n ketel ens. wou hê vir 'n koppie koffie, tee.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico M
1 nag
5.0
Des 2020

Netjies en veilig Naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Altyd baie aangenaam om hier te oornag. Die gastehuis is baie naby die N1 en R21 geleë wat dit baie maklik maak om by enige bestemming vinnig uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2016

Dit was stunning! Was 'n wonderlike plek en sal dit vir enige Iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hano
Royal Ridge Guest House
Dear Loyal Guest, thank you very much for your kind praise. We hope to see you again in the near future. Amelia pp Lorraine Nagel

Elsabe P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2015

Ons het onmiddelik op ons gemak gevoel, alles was perfek reg en almal wat ons teëgekom het vriendelik en behulpsaam. Royal Ridge is op die oog af pragtig - die tuin en die eenheid is baie mooi. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik en rustig te maak. Ons beddens is later vir ons oop gemaak en die verwarmer is aangesit. Ontbyt is alles wat jy in luuksheid kan verwag - voorwaar 'n baie goeie ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hano Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 008
R1 008 R806
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 008
R1 008 R806
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 269 Polaris Laan, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf943cf1046a4f818cead954b448e4dbf8edb7f25c2393bb0c93973bcb9c96d6d31b7a6c2600de00ab2eea296613b6c703f75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 008 nouVanaf R806 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 269 Polaris Avenue Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.799896011779 28.243615329266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang