Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Tree Gastehuis

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.3
Veiligheid
3.6
Anandie L
1 nag
5.0
Mei 2024

Veilig en mooi. Dit was baie gerieflik en 'n netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
1 nag
4.8
Feb 2024

Netjies, rustig en veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepo N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2023

Great value for money. The place was located in a very convenient location and the staff was very friendly, the place was clean and smelled fresh. It was aesthetically pleasing. The only downside is there were only candles for when there was loadshedding, but I usually bring my own emergency lights for trips just in case.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
1 nag
4.4
Apr 2024

Mooi kamer en tuin. Baie netjies met pragtige dekor. Baie gemaklike bed en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.0
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lindie D
1 nag Saam met vriende
1.8
Apr 2024

Ek sal nie weer hier bespreek nie. Met aankoms was die personeel glad nie vriendelik en verwelkomend nie. Hulle is besig om te restoreer, dus is dit chaos. Ek voel hulle kan mens vooraf waarsku. Daar was blykbaar 'n dubbelbespreking, dus het ons 'n ander kamer gekry as wat ons bespreek het. Die kamer het gelyk asof hy besig was om oorgedoen te word. Badkamer onvolledig en prakties nutteloos. Geen volle lengte spieël nie. Geen hakkies in die badkamer nie. Veiligheid was 'n groot kwessie. Die restaurant het letterlik een opsie gehad, glad nie 'n verskeidenheid soos op die foto's nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ishmael M
1 nag
2.2
Mei 2023

No backup generator for load shedding and sheets were not smelling nice. The place is so dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude-laan, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73394130e55b309c911536e0f19603d301770b39415798b359290b005b081354e08ee781324beb65ea9aa3ae9e6678b997b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 5 Beyers Naude Avenue Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7042385 27.0915207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang