Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Ushaka Hotel Morningside

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Osborne-weg 298, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Royal Ushaka Hotel Morningside is in Morningside in Durban geleë en kyk uit oor die stad en die Indiese oseaan. Die ligging van hierdie smaakvol gemeubileerde hotel bied toegang tot die ICC, die Golden Mile-strandfront en verskeie sportstadions, insluitend die ikoniese Moses Mabhida-stadion.

Gerieflike verblyf word gebied in 9 en suite-badkamers met 'n stort in elk. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n skootrekenaarkluis, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Wi-Fi word deur die hele hotel voorsien. Sommige kamers bied uitsigte oor die stad, see en hawe vanaf 'n privaat balkon, terwyl die standaardkamers uitsigte oor die binneland van die onmiddellike omgewing bied.

Die grondvloer van die hotel bestaan uit die gemeenskaplike sitkamer en eetarea, wat ontbyt middagete en aandete bied. Alle verdiepings word deur 'n hysbak bedien. Die hotel bied ook 24 uur-sekuriteit en parkeerplek.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Zamaswazi T
Saam met lewensmaat
5.0
Everything looked exactly like the pictures. My stay was amazing, very clean place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Emelia En Petra K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Gasvriendelik, baie netjies en skoon, die mooiste uitsig oor die see.
Feb 2024
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig en aangenaam. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike diens en baie netjies en gerieflik.
Feb 2024
Nokukhanya D
Saam met vriende
5.0
Nice. The place was near Florida where we had dinner. Security is tight. We felt safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Antoinette A
Saam met lewensmaat
5.0
Near to everything. Very clean. The only problem was the parking. It was very difficult to park a big car in the parking bays. Other th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Percy Osborne-weg 298, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Royal Ushaka Hotel Morningside het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Osborne-weg 298, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaee655787c03111580e3c06cb895194ee4ec095240446b867e17ac596c0e33ab3f9fced4e4f92e41d5c29c2d5a1a2f7f3020?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 298 Percy Osborne Road Morningside 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.818003364454 31.024547504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang