Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Ushaka Hotel- Seaview

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
3.4
Ligging
2.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.2
Veiligheid
2.6
Simphiwe N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2021

The hotel itself is okay, but the environment isn't that okay. It's located in an untidy environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco C
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Des 2021

1 nag oorslaap. Omgewing is terrible en jy slaap maar met een oog oop, want jy mag dalk môre huis toe loop. Ek is geskuif na 2 verskillende kamers a.g.v. die aircon wat nie gewerk het en steeds nie gewerk het en ek dit maar aanvaar het. Ek't tot 1uur die volgende oggend wakker gelê a.g.v. die geraas van die ander inwoners en management het nie aandag gegee daaraan en dit toegelaat. So dink maar drie keer voor jy kyk na die 3-ster-hotel.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Charl D
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2021

Sal nie weer daar bespreek nie. Die ligging is glad nie geleë nie, 'n mens voel nie veilig as jy in die area ry nie, verder was die ontvangsdame met ons aankoms glad nie hulpvaardig nie. Met die tweede aand was 'n ander dame, wat wel hulpvaardig was, besig om in die oop en bloot te borsvoed. Die perseel is nie rolstoelvriendelik nie. Die swembad was die heel dag gebruik deur mense wat nie eers by die hotel gebly het nie. Die WiFi password was nie vir ons gegee nie, nog minder was die password in die kamer gewees nie. Ons moes self gaan vra het vir handdoeke en toiletpapier toe ons by die kamer kom. Met die tweede aand moes ons gaan vra het vir addisionele toiletpapier. Daar was wel 'n ketel en koppies, maar geen kitskoffie, suiker of melk nie. Ons was een klein koekieseep gegee vir die twee aande, geen shampoo of room nie. Bedkassies ens. is oud en vervalle. Waterskade wat die splinterhout laat bars het.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ntobeko M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2020

Convenient. I had a good time and thank you to the front desk lady for welcoming me in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffrey M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2020

I had a good stay. Great value for money but consider improving TV channels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Ash Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Folkestoneweg 52, Sea View, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA051f3a8a37522148dc8f537fc6cc289bcc7a723f6f4572adf675c81e3626c55aabd6241bb077318e975ee83e9e5d80089183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 3) 5 5 1 3 52 Folkestone Road Sea View 4094 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.900966 30.97528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang