Royal Ushaka Hotel- Seaview
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Folkestoneweg 52, Sea View, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
- Vanaf R895 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Royal Ushaka Hotel bied gastekamers en is in die Sea View-area in Durban geleë. Die hotel is sowat 8 km van Brightonstrand en 10 km van Noordstrand af.
Verblyf is beskikbaar in 9 en suite-kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die hotel het 'n kuierarea, gratis WiFi, 'n swembad, wasgoeddiens, 'n konferensiesentrum en veilige parkeerplek.
Royal Ushaka Hotel is ook sowat 11 km van uShaka Marine World en Durban se hawe af, asook 5 km van die Bluff Gholfbaan en ander geriewe af. Indien die rustige omgewing té stil raak, kan gaste een van die vele winkelsentrums naby die hotel, Durban se middestad, of die strand besoek - dis slegs 15 minute se ry vanaf die instansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Ash Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Folkestoneweg 52, Sea View, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Folkestoneweg 52, Sea View, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang