Royale Marlothi Safari Lodge
Beskrywing
Die luukse woonstel het 'n koniningrootte-bed. Elke woonstel het 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, stoof, oond, ketel, kookgerei en eetgerei toegerus. Daar is 'n sitarea, TV met DStv-kanale, 'n privaaat stoep met 'n braai-area, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Die bed kan nie verdeel word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die bestuur van Royale Marlothi Safari Lodge, die eienaars en die personeel aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige persoonlike besittings wat beskadig of verloor word, beserings, ongelukke of dood, of slegte weer ens. nie.
Let asb. dat die perseel in 'n Malaria-area is en dat dit aanbeveel word at gaste hul naaste apteker raadpleeg voor hul aankoms.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-chalet het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is ook 'n dek met 'n grasdak en 'n privaat plonspoel. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, en basiese selfsorggeriewe soos 'n mikrogolf, yskassie, kookgerei, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe. Let asb. dat die bed nie verdeel kan word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die bestuur van Royale Marlothi Safari Lodge, die eienaars en die personeel aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige persoonlike besittings wat beskadig of verloor word, beserings, ongelukke of dood, of slegte weer ens. nie.
Let asb. dat die perseel in 'n Malaria-area is en dat dit aanbeveel word at gaste hul naaste apteker raadpleeg voor hul aankoms.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is langs die luukse kamers het dit is 'n ruim eenheid wat slaapplek bied aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, stoof, oond, ketel, kookgerei en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea met 'n TV met DStv-kanale, lugversorging en 'n klein stoep met 'n privaat braai-area. Die bed kan nie verdeel word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die bestuur van Royale Marlothi Safari Lodge, die eienaars en die personeel aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige persoonlike besittings wat beskadig of verloor word, beserings, ongelukke of dood, of slegte weer ens. nie.
Let asb. dat die perseel in 'n Malaria-area is en dat dit aanbeveel word at gaste hul naaste apteker raadpleeg voor hul aankoms.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse gesinschales het elk 'n koningingrootte-bed en 2 bedjies wat slegs geskik is vir kinders in 'n oopplan-kamer met 'n privaat badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is 'n knus kombuis, sitarea, TV met DStv-kanale, 'n dek, plonspoel en 'n braai-area. Die chalet het is met 'n mikrogolf, yskassie, stoof, oond, ketel, kookgerei, eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die beddens kan nie verdeel word nie en 'n ekstra slaapbank word gebied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die bestuur van Royale Marlothi Safari Lodge, die eienaars en die personeel aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige persoonlike besittings wat beskadig of verloor word, beserings, ongelukke of dood, of slegte weer ens. nie.
Let asb. dat die perseel in 'n Malaria-area is en dat dit aanbeveel word at gaste hul naaste apteker raadpleeg voor hul aankoms.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die bestuur van Royale Marlothi Safari Lodge, die eienaars en die personeel aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige persoonlike besittings wat beskadig of verloor word, beserings, ongelukke of dood, of slegte weer ens. nie.
Let asb. dat die perseel in 'n Malaria-area is en dat dit aanbeveel word at gaste hul naaste apteker raadpleeg voor hul aankoms.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gastehuis is ideaal vir gesinne en vriende wat nader aan mekaar wil bly met 'n bietjie meer privaatheid. Dit is 'n selfsorghuis met 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n privaat swembad, sitkamer, volledige kombuis wat met 'n mikrogolf, yskassie, stoof, oond, ketel, kookgerei, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, en 'n braai-area. Let asb. dat die beddens nie verdeel kan word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die bestuur van Royale Marlothi Safari Lodge, die eienaars en die personeel aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige persoonlike besittings wat beskadig of verloor word, beserings, ongelukke of dood, of slegte weer ens. nie.
Let asb. dat die perseel in 'n Malaria-area is en dat dit aanbeveel word at gaste hul naaste apteker raadpleeg voor hul aankoms.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, stoof, oond, ketel, kookgerei, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die bestuur van Royale Marlothi Safari Lodge, die eienaars en die personeel aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige persoonlike besittings wat beskadig of verloor word, beserings, ongelukke of dood, of slegte weer ens. nie.
Let asb. dat die perseel in 'n Malaria-area is en dat dit aanbeveel word at gaste hul naaste apteker raadpleeg voor hul aankoms.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scorpionweg 2021, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang