Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royale Marlothi Safari Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gene T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly, rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly, diens was vriendelik en altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dankie Royale Marlothi Safari Lodge vir die gasvryheid. Netjies, skoon en het alles gedoen om seker te maak ons nag daar was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautifully clean. Staff friendly and helpful. Would highly recommend for a wee. Beautifully clean. Staff friendly and helpful. Would highly recommend for a weekend break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Will book again. Absolutely lovely. Clean, friendly staff and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Out of the world. Perfect, peaceful and beautiful. Thank you so much. I loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2024

Dit was teleurstellend. Sentraal, maar baie duur vir wat jy kry. Beknop. Slegte diens.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Cindey C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ongelooflik goeie diens, staf baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid baie mooi skoon en netjies. Ek beveel Royale Marlothi aan vir almal. Pragtige Spa met baie billike pryse. Rustig en stil area en eenhede privaat. Baie dankie vir vriendelike diens en ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Skoon, netjies, goeie geriewe. Ons het ongelukkig ook 'n paar aspekte wat ons verblyf beïnvloed het. Ons hoofdoel was om te rus. Ons besigheid is vol geraas - vragmotors, vurkhysers, ens. Ons wou daarvan ontsnap. Ons Sondagmiddagrus was egster onderbreek met 'n gekap - hulle het begin om 'n swembad te grawe by een van die ander eenhede. Maandagoggend was daar "jackhammers". Gelukkig kon ons ontsnap na die Wildtuin. Ons het nie vurke gehad nie en ons was voorsien met net een glas. Die items is egter onmiddelik verskaf toe ons daarna vra.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Quite and relaxing. Friendly staff, was unable to sort out our DStv, but offered us a foot message for free the next day. Very poor WiFi connection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Andre H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Baie netjies, puik personeel, maar die ontbytkoste is belaglik duur en out of line! Oor die algemeen is dit 'n baie mooi en goed ingerigte oornagplek, maar die ontbyt was belaglik duur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Royale Marlothi
Kruger Safari ...

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scorpionweg 2021, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNTgzYjU3LTBiMDUtNDYyZC1iODliLTY0MmY5MWI2Y2NjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 2024 Scorpion Road Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.35091 31.76966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang