Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royston Hall Historical Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Russell V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Lovely accommodation, awesome breakfast daily, staff amazing. 2 lovely great danes protect the guesthouse and are very friendly. Rod & Ria have a great place and go out of their way to make your staff pleasant. Thanks for the great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Royston Hall Historical Guest House
Thank you for your kind review, Russell. I do appreciate it. Regards, Ria.

Louis W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Arriveer as kliënte. Vertrek as familie! Wonderlik. Begin as kliënte. Vertrek as familie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Royston Hall Historical Guest House
Dankie, Louis. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Groetnis! R&R.

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

ń Baie rustige omgewing met baie voëls. Baie lekker gebly, lekker ontbyt gehad en heerlik geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martinus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Amazing plekkie. Ongelooflike vriendelike mense en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Royston Hall Historical Guest House
Ha ha! En julle was ongelooflike gaste. Kom weer! Groete, Ria.

Hendrik T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Pragtige ou huis met besonderse uitsig en vriendelike gashere. Maak die ou huis se groot houtraamvensters sonder diefwering oop en kyk uit op die rivier, 'n woud en baie ver 'n bietjie van die see. Luister na die visarende en ander voëlsoorte, veral verskillende loeries. Dit het vir my soos 'n vakansie gevoel, al was dit 'n besigheidsreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Royston Hall Historical Guest House
Baie dankie, Hendrik. Dis so lekker om mooi verwysings te ontvang. Daar is altyd die een persoon wat fout vind en ons so baie skade aandoen. Vriendelike groete, Ria.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Mrt 2020

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Cobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Rustig en ontspannend! Ons het baie lekker gebly. Die mense is baie gasvry en behulpsaam. Rustig en mooi area. Sal verseker aanbeveel. Regtig 'n lieflike plek en mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Briljante gasvrou, uitstekende verblyf! Die ontvangs by Royston Hall was warm en die verblyf presies waarvoor ons gesoek het. Ontbyt op die stoep was net geklop deur die pragtige uitsig! Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Royston Hall Historical Guest House
Hallo Christo, Laat is beter as nooit. Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor Royston Hall en gawe woorde oor jou ontvangs. Ons is maar so, die huis is deftig - nie ons nie. Ons is net lekker. Kom weer. Groete Ria

Helene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2018

Pragtige ouwêreldse sjarme. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons te help toe ons motor te laag was en ons nie by die gastehuis kon kom nie. Die kamer en badkamer is besonder ruim. Die uitsig is asemrowend en die ontbyt (ingesluit) keurig. Daar is baie stories oor die huis en vorige eienaars wat ek besonder interessant gevind het. Ongelukkig het ons min tyd daar deurgebring, ons het ons kinders ontmoet vir aandete.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ria
Royston Hall Historical Guest House
Hallo Helene, Ek doen nou my eie besprekings en moet leer van webtuistes. Dis hoe ek nou eers op jou gawe kommentaar afkom. Dankie hoor, en kom weer dan kuier ons. Vriendelike groete Ria

Elsie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2017

Royston Hall Guest House spel rustigheid in ware sin van die woord waar ouwêreldse goeie waardes nog hoogty vier en een stop in die rustige natuur alle smake kan bevredig. Royston Hall Guest House is 'n groot statige herehuis in luukse Victoriaanse styl met 'n ryke geskiedenis strekkende oor 130 jaar. Dit verskaf ideale veilige verblyf in die rustige, plantryke omgewing van die Hibiscuskus wat jou ten volle laat vergeet van die stadsgewoel en misdaad van Gauteng. Soggens word 'n voortreflike ontbyt bedien op die Victoriaanse stoep in goeie weer, andersins in die eetkamer of biblioteek met hul pragtige antieke meubels. Die 118 jaar oue Oregon-vloere, traprelings, deure en kosyne dwarsdeur die huis skep 'n besonderse, heuningwarm atmosfeer en komplimenteer die hoë plafonne wat ook die hitte van buite hokslaan. Pragtige antieke meubels is oral effektief geplaas in die biblioteek, eetkamer en twee sitkamers. 'n Hemelbed en ander koperbeddens in die vyf slaapkamers asook gerieflike ruim badkamers "en suite". Wasbakke geïnstalleer in antieke kas- oppervlaktes. Jy wil nie die gerieflike Victoriaanse bad of stort verlaat nie want jy voel een met die natuur buite deur die opskuif vensters van die vorige eeu. Dikwels laatmiddag kom klop die 'n neushoringvoël aan die venster om die rustigheid te versteur. Die reuse, sagte bed se kopstuk en die skilderagtige uitsig oor die riviermond en woud sodra die swaar brokaat blindings opgetrek word. Met WiFi toegang, DStv en ander geriewe in die ruim gerieflike, netjiese kamer is 'n lafenis. Die balkon buite kyk uit op die blou swembad onder vanwaar jy oor die krans kan tuur na die diep inheemse woude ver onder in die vallei waar die visarend roep oor die Umzimkulu riviermond en op die horison lê die Indiese Oseaan. Die Tweni swemstrand, deel van die pragtige Hibiscuskus, is omtrent 2 km van Royston Hall met prentjiemooi subtropiese plante en bome aan weerskante van die kronkelpad. Blou golwe en 'n uitgestrekte skoon sandhemel en veilige rotse lê skielik voor jou. Goeie restaurante, supermark en drankwinkel in die direkte omgewing. Royston Hall is een uur se ry suid langs die N2 van Durban af en naby vele ander strande soos Shelly Beach, Margate, Uvongo, inkoopsentrums van gehalte en 11 wêreldklas-gholfbane. Hierdie uitstaande gastehuis is die blyplek vanwaar jy jou brood aan albei kante kan botter en alle smake en buie kan bevredig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ria
Royston Hall Historical Guest House
Dear Elsie, I am manning the computer myself now and came across your kind review a year and a half later. Thank you, and note the special we have running right now. You would be very welcome. Kind regards, Ria

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Royston Hall, Erf 949 Roystonlaan, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e0209d45bb155808b39afea3abd0ea10cf81863d0b3463dad4f421abe11cccdd27c523033cf01106d419f2374770c36c30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Royston Hall Lot 949 Royston Lane 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -30.712385393883 30.447117181545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang