Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royston Hall Historical Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Royston Hall Historical Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Russell V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell V

Lovely accommodation, awesome breakfast daily, staff amazing.

2 lovely great danes protect the guesthouse and are very friendly. Rod & Ria have a great place and go out of their way to make your staff pleasant. Thanks for the great service.

Royston Hall Historical Guest House se terugvoer

Thank you for your kind review, Russell. I do appreciate it.
Regards,
Ria.

Royston Hall Historical Guest House
Louis W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W

Arriveer as kliënte. Vertrek as familie!

Wonderlik. Begin as kliënte. Vertrek as familie.

Royston Hall Historical Guest House se terugvoer

Dankie, Louis. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Groetnis!
R&R.

Royston Hall Historical Guest House
Johan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

ń Baie rustige omgewing met baie voëls.

Baie lekker gebly, lekker ontbyt gehad en heerlik geslaap.

Martinus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus S

Amazing plekkie.

Ongelooflike vriendelike mense en omgewing.

Royston Hall Historical Guest House se terugvoer

Ha ha! En julle was ongelooflike gaste. Kom weer! Groete, Ria.

Royston Hall Historical Guest House
Hendrik T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik T

Pragtige ou huis met besonderse uitsig en vriendelike gashere.

Maak die ou huis se groot houtraamvensters sonder diefwering oop en kyk uit op die rivier, 'n woud en baie ver 'n bietjie van die see. Luister na die visarende en ander voëlsoorte, veral verskillende loeries. Dit het vir my soos 'n vakansie gevoel, al was dit 'n besigheidsreis.

Royston Hall Historical Guest House se terugvoer

Baie dankie, Hendrik.
Dis so lekker om mooi verwysings te ontvang. Daar is altyd die een persoon wat fout vind en ons so baie skade aandoen.
Vriendelike groete,
Ria.

Royston Hall Historical Guest House
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Cobus B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Rustig en ontspannend!

Ons het baie lekker gebly. Die mense is baie gasvry en behulpsaam. Rustig en mooi area. Sal verseker aanbeveel. Regtig 'n lieflike plek en mense!

Christo V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Briljante gasvrou, uitstekende verblyf!

Die ontvangs by Royston Hall was warm en die verblyf presies waarvoor ons gesoek het. Ontbyt op die stoep was net geklop deur die pragtige uitsig! Diens was uitstekend.

Royston Hall Historical Guest House se terugvoer

Hallo Christo,
Laat is beter as nooit. Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor Royston Hall en gawe woorde oor jou ontvangs. Ons is maar so, die huis is deftig - nie ons nie. Ons is net lekker.
Kom weer.
Groete
Ria

Royston Hall Historical Guest House
Helene S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helene S

Pragtige ouwêreldse sjarme.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons te help toe ons motor te laag was en ons nie by die gastehuis kon kom nie. Die kamer en badkamer is besonder ruim. Die uitsig is asemrowend en die ontbyt (ingesluit) keurig. Daar is baie stories oor die huis en vorige eienaars wat ek besonder interessant gevind het. Ongelukkig het ons min tyd daar deurgebring, ons het ons kinders ontmoet vir aandete.

Royston Hall Historical Guest House se terugvoer

Hallo Helene,
Ek doen nou my eie besprekings en moet leer van webtuistes. Dis hoe ek nou eers op jou gawe kommentaar afkom. Dankie hoor, en kom weer dan kuier ons.
Vriendelike groete
Ria

Royston Hall Historical Guest House
Elsie N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie N

Royston Hall Guest House spel rustigheid in ware sin van die woord waar ouwêreldse goeie waardes nog hoogty vier en een stop in die rustige natuur alle smake kan bevredig.

Royston Hall Guest House is 'n groot statige herehuis in luukse Victoriaanse styl met 'n ryke geskiedenis strekkende oor 130 jaar. Dit verskaf ideale veilige verblyf in die rustige, plantryke omgewing van die Hibiscuskus wat jou ten volle laat vergeet van die stadsgewoel en misdaad van Gauteng. Soggens word 'n voortreflike ontbyt bedien op die Victoriaanse stoep in goeie weer, andersins in die eetkamer of biblioteek met hul pragtige antieke meubels. Die 118 jaar oue Oregon-vloere, traprelings, deure en kosyne dwarsdeur die huis skep 'n besonderse, heuningwarm atmosfeer en komplimenteer die hoë plafonne wat ook die hitte van buite hokslaan. Pragtige antieke meubels is oral effektief geplaas in die biblioteek, eetkamer en twee sitkamers. 'n Hemelbed en ander koperbeddens in die vyf slaapkamers asook gerieflike ruim badkamers "en suite". Wasbakke geïnstalleer in antieke kas- oppervlaktes. Jy wil nie die gerieflike Victoriaanse bad of stort verlaat nie want jy voel een met die natuur buite deur die opskuif vensters van die vorige eeu. Dikwels laatmiddag kom klop die 'n neushoringvoël aan die venster om die rustigheid te versteur. Die reuse, sagte bed se kopstuk en die skilderagtige uitsig oor die riviermond en woud sodra die swaar brokaat blindings opgetrek word. Met WiFi toegang, DStv en ander geriewe in die ruim gerieflike, netjiese kamer is 'n lafenis. Die balkon buite kyk uit op die blou swembad onder vanwaar jy oor die krans kan tuur na die diep inheemse woude ver onder in die vallei waar die visarend roep oor die Umzimkulu riviermond en op die horison lê die Indiese Oseaan. Die Tweni swemstrand, deel van die pragtige Hibiscuskus, is omtrent 2 km van Royston Hall met prentjiemooi subtropiese plante en bome aan weerskante van die kronkelpad. Blou golwe en 'n uitgestrekte skoon sandhemel en veilige rotse lê skielik voor jou. Goeie restaurante, supermark en drankwinkel in die direkte omgewing. Royston Hall is een uur se ry suid langs die N2 van Durban af en naby vele ander strande soos Shelly Beach, Margate, Uvongo, inkoopsentrums van gehalte en 11 wêreldklas-gholfbane. Hierdie uitstaande gastehuis is die blyplek vanwaar jy jou brood aan albei kante kan botter en alle smake en buie kan bevredig!

Royston Hall Historical Guest House se terugvoer

Dear Elsie,
I am manning the computer myself now and came across your kind review a year and a half later. Thank you, and note the special we have running right now.
You would be very welcome.
Kind regards,
Ria

Royston Hall Historical Guest House
Sakhumzi Alfred B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakhumzi Alfred B

Had a wonderful time at Royston Hall. Staff is very friendly and breakfast too good.

I would definitely visit Royston Hall again and stay much longer.

Royston Hall Historical Guest House se terugvoer

Hi Alfred,
Thank you again for the kind review you wrote for Royston Hall Guest House in 2016.
Have a look at our special we run in December.
Kind regards,
Ria

Royston Hall Historical Guest House
Eureka V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eureka V

Om eerlik te wees, nie wat ons verwag het vir die tarief wat ons moes betaal nie.

Ons het ons verblyf geniet omdat die omgewing en ligging dit die moeite werd gemaak het, maar my eerlike opinie: R1500 p/nag is verseker te veel geld vir die standaard wat gehandhaaf word. Die redes hiervoor is: Daar was geen toilet-verfrisser, 'n wasbakprop, koffie, koekies of kragprop vir die haardroër nie. Jy kon glad nie die stort gebruik nie, geen handvatsel nie en die deur rubbers is heeltemal los van die deur. Ons kamer was glad nie skoongemaak op 1 Januarie 2016 nie, en as dit vooraf so deurgegee sou wees, geen probleem nie. Maar, ons aanvaar elkeen hanteer sy gastehuis op 'n verskillende manier, en as dit die standaard is, niks fout daarmee nie.

Leon F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Gerieflik en "beautiful".

Wat 'n lieflike verrassing om by hierdie pragtige plekkie aan te kom. Histories, baie netjies en vriendelike personeel. Sal verseker weer hier bespreek. Hoogs aanbeveelbaar.

Gustav C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav C

Was awesome!

Coolste Great Danes ooit! En baie mooi rivier-uitsig.

Pieter K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Lekker rustig in die natuur.

Baie vriendelike gasvrou, pragtige huis-uitsig en staproetes. Ideaal om weg te breek vir rus en vrede weg van die stad.

Philip D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Fantastiese verblyf, heerlike kos, wonderlike gasvrou = Goeie waarde vir geld!

Vir ouers wat op pad is na Sportweni om hulle kinders te ondersteun, beveel ons Royston Hall Gastehuis aan. Dis gerieflik geleë van die Sportweni-gronde, maar tog vêr genoeg om weg te breek van alles. Die gastehuis is 'n pragtige gerestoureerde huis wat uitkyk op die Mzimkhulu-strandmeer. Ria is 'n voortreflike gasvrou en bedien 'n ontbyt jou lank sal bybly. Absoluut die moeite werd om te oorweeg vir 'n heerlike wegbreek!

Christine L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Baie gemaklik en vriendelike ontvangs en verblyf.

Die huis is pragtig en omgewing ook. Vriendelike en gasvrye eienaars. Bietjie aandag kan gegee word aan die algemene skoonmaak van die kamers.

Tania R - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania R

Enjoyable stay

Lovely accommodation set in beautiful scenery, with wonderful hosts! An enjoyable stay. Great breakfast. Very relaxing. Very homely atmosphere with the dogs and cat.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Royston Hall, Erf 949 Roystonlaan, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e0209d45bb155808b39afea3abd0ea10cf81863d0b3463dad4f421abe11cccdd27c523033cf01106d419f2374770c36c30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Royston Hall Lot 949 Royston Lane 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -30.712385393883 30.447117181545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang