Royston Hall Historical Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Russell V - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation, awesome breakfast daily, staff amazing.
Royston Hall Historical Guest House se terugvoer
Thank you for your kind review, Russell. I do appreciate it.
Regards,
Ria.
Louis W - Jan 2024
Algehele gradering
Arriveer as kliënte. Vertrek as familie!
Royston Hall Historical Guest House se terugvoer
Dankie, Louis. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Groetnis!
R&R.
Johan B - Jun 2024
Algehele gradering
ń Baie rustige omgewing met baie voëls.
Martinus S - Des 2021
Algehele gradering
Amazing plekkie.
Royston Hall Historical Guest House se terugvoer
Ha ha! En julle was ongelooflike gaste. Kom weer! Groete, Ria.
Hendrik T - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige ou huis met besonderse uitsig en vriendelike gashere.
Royston Hall Historical Guest House se terugvoer
Baie dankie, Hendrik.
Dis so lekker om mooi verwysings te ontvang. Daar is altyd die een persoon wat fout vind en ons so baie skade aandoen.
Vriendelike groete,
Ria.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Cobus B - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend!
Christo V - Jan 2018
Algehele gradering
Briljante gasvrou, uitstekende verblyf!
Royston Hall Historical Guest House se terugvoer
Hallo Christo,
Laat is beter as nooit. Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor Royston Hall en gawe woorde oor jou ontvangs. Ons is maar so, die huis is deftig - nie ons nie. Ons is net lekker.
Kom weer.
Groete
Ria
Helene S - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige ouwêreldse sjarme.
Royston Hall Historical Guest House se terugvoer
Hallo Helene,
Ek doen nou my eie besprekings en moet leer van webtuistes. Dis hoe ek nou eers op jou gawe kommentaar afkom. Dankie hoor, en kom weer dan kuier ons.
Vriendelike groete
Ria
Elsie N - Apr 2017
Algehele gradering
Royston Hall Guest House spel rustigheid in ware sin van die woord waar ouwêreldse goeie waardes nog hoogty vier en een stop in die rustige natuur alle smake kan bevredig.
Lees meerRoyston Hall Historical Guest House se terugvoer
Dear Elsie,
I am manning the computer myself now and came across your kind review a year and a half later. Thank you, and note the special we have running right now.
You would be very welcome.
Kind regards,
Ria
Sakhumzi Alfred B - Mei 2016
Algehele gradering
Had a wonderful time at Royston Hall. Staff is very friendly and breakfast too good.
Royston Hall Historical Guest House se terugvoer
Hi Alfred,
Thank you again for the kind review you wrote for Royston Hall Guest House in 2016.
Have a look at our special we run in December.
Kind regards,
Ria
Eureka V - Jan 2016
Algehele gradering
Om eerlik te wees, nie wat ons verwag het vir die tarief wat ons moes betaal nie.
Lees meerLeon F - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik en "beautiful".
Gustav C - Sep 2015
Algehele gradering
Was awesome!
Pieter K - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker rustig in die natuur.
Philip D - Apr 2014
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, heerlike kos, wonderlike gasvrou = Goeie waarde vir geld!
Lees meerChristine L - Jun 2014
Algehele gradering
Baie gemaklik en vriendelike ontvangs en verblyf.
Tania R - Des 2012
Algehele gradering
Enjoyable stay
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Royston Hall, Erf 949 Roystonlaan, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang