Rozendal Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dagmar Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Charl V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker verblyf wat soos huis gevoel het.
Franjo V - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Riaan V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker praktiese ligging.
Michelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Marelise S - Sep 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Neels G - Jun 2024
Algehele gradering
Netjiese, skoon geriewe.
Pierre P - Feb 2024
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Werner B - Mrt 2024
Algehele gradering
Was lekker gewees.
Theresa Q - Des 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Andre C - Okt 2023
Algehele gradering
Puik diens.
Launce M - Sep 2023
Algehele gradering
Nice place and friendly staff.
Thinus G - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap vir 'n reünie. Die verblyf was uitstekend.
Eurika O - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie veilig.
Eurika O - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Willem V - Jul 2023
Algehele gradering
Friendly and professional.
Stephani M - Mei 2023
Algehele gradering
Naby hospitaal.
Christina M - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Mariette A - Nov 2023
Algehele gradering
Kamer was netjies. Ontbyt was baie lekker.
Jo-mari L - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Goeie kliëntediens en baie goeie waterdruk.
Rozendal Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Jo-Mari. Ons is bly jy het jou verblyf geniet.
Met vriendelike groete
Dagmar Janse Van Vuuren
Leanne M - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
René D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal weer kom.
Wouter W - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Verwelkoming is vriendelik.
Dalena M - Mei 2021
Algehele gradering
Gekry soos adverteer.
Lees meerJohannes V - Mei 2021
Algehele gradering
Goeie diens.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Edmund D - Des 2020
Algehele gradering
Lekker geslaap en ontbyt geëet. Net die basics.
Rozendal Guest House se terugvoer
Goeie middag, Edmund. Ek neem kennis van jou terugvoer. Hou asseblief in gedagte dat ons nog nie vir ´n stergradering aansoek gedoen het nie. Ons gee ook op geen internet platform die indruk dat ons ´n 5-ster gastehuis is nie. Ons pryse is ook nie die van ´n 5-ster gastehuis nie. Ons is tans nog in die proses van opgradering en neem dus alle terugvoer ernstig op - veral wanneer ons iets beter kon gedoen het. Ek is werklik jammer dat ons nie aan jou verwagtinge kon voldoen nie.
Vriendelike groete
Dagmar Janse Van Vuuren (Eienaar)
Marie D - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Meghan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Marietjie V - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rozendal Guest House se terugvoer
Beste Marietjie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was ons voorreg om julle by Rozendal Gastehuis te ontvang. Ons hoop om jul weer in die toekoms te kan verwelkom, wanneer julle verblyf in die omgewing benodig.
Vriendelike groete,
Dagmar en Marie Janse Van Vuuren
Pieter D - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies en gasvry.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Emeraldlaan 222, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang