Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rozendal Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Bonita V
1 nag
5.0
Des 2024

Sal beslis weer die gastehuis gebruik, dit was veilig, baie skoon en netjies. Die gastehuis is baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudi K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal vir seker weer daar bly! Dit was ongelooflik lekker, dit was die beste gastehuis nog! Ons was so welkom, tot ons hondjie het haar bakke gereed gehad in die kamer, alles was net goed tot die ontbyt, die vriendelikheid van die staf was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties. Die gasvrou was baie vriendelik en het alles mooi verduidelik en na ons behoeftes omgesien. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker verblyf wat soos huis gevoel het. Die diens was uitstaande met baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franjo V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Gerieflik en veilig. Baie lekker gebly, dit het gevoel soos my huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker praktiese ligging. Baie lekker gebly en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig. Lekker gebly. Was gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Gemaklik. Baie gemaklik en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Netjiese, skoon geriewe. Netjiese, skoon geriewe. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dagmar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emeraldlaan 222, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bbebbdb7a76ed41867f6683c8eae04aa7af4a6ae74156b6a67a01d5857056a518cefdeb3dfe90285fe5e8102037f801df6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 222 Emerald Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.826680828599 28.195693784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang