Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rozendal Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Charl V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker verblyf wat soos huis gevoel het. Die diens was uitstaande met baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franjo V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Gerieflik en veilig. Baie lekker gebly, dit het gevoel soos my huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker praktiese ligging. Baie lekker gebly en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig. Lekker gebly. Was gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Netjiese, skoon geriewe. Netjiese, skoon geriewe. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre P
1 nag
4.6
Feb 2024

Oornag verblyf. Rozendal Gastehuis het in al my behoeftes voorsien. Vriendelike diens, lekker ontbyt en naby aan die hospitaal. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Was lekker gewees. Alles was voldoende, plek was netjies gewees, ontbyt was heerlik gewees. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa Q
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Dit was wonderlik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
1 nag
5.0
Okt 2023

Puik diens. Daai goeie diens. Sal enige tyd aanbeveel. Bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Nice place and friendly staff. Great welcome and phoned to ensure I was en route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dagmar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emeraldlaan 222, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bbebbdb7a76ed41867f6683c8eae04aa7af4a6ae74156b6a67a01d5857056a518cefdeb3dfe90285fe5e8102037f801df6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 222 Emerald Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.826680828599 28.195693784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang