Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rozenhof Gaste Eenhede

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies & vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly en dit is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Absolutely lovely. Very comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Puik verblyf in George. Rozenhof was vir ons 'n heerlike ondervinding. Die eenheid waarin ons gebly het, is smaakvol ingerig met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf. Heerlik geslaap! Herman en Anriette het ons hartlik verwelkom. Ons sal graag weer by Rozenhof wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lincoln P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was too damn awesome. Was quite impressed with the hidden jewel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties soos altyd. Ons was nie in persoon teenwoordig nie, maar het uitgesoekte vriende gekies om ons naweek te vul, en hulle was baie beïndruk en het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik. Baie lekker gebly, netjies, gerieflik en besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlysle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great host, ideal location. Anriette was a wonderful host, and the loft we stayed in was very neat and had all we needed. Great location in a peaceful suburb. I can definitely recommend it as a place to stay for people travelling through. If you eat out or have simple meals, then the loft would also work for a few days' stay. The kitchen has an induction stove and the majority of the small appliances needed to cook. It is more spacious than what the pictures showed, which is a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very good. Very good, quiet. Neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Comfortable accommodation in beautiful surroundings. The owners were friendly and attentive and went out of their way to accommodate our specific requirements. The room was comfortable, tastefully decorated, and spacious enough for us to relax in when the weather wasn't that great. The surrounding neighbourhood is peaceful and quiet with a number of forest walks in close proximity which we would love to explore in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemaklik, goed ingerig, tuisbly gevoel. Ek het die verblyf baie geniet. Die eenheid was baie netjies en die kombuis baie goed uiteengesit met alles nodig om te kan kook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 210

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg 18, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYTdlZTlmLWM0ODQtNDYzNC1hZTIxLTU5MDY5YWQ0NDQzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 210 5 1 5 18 Forest Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.94880244954 22.447769343853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang