Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RRG - River Rapids Grace Units

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 driekwartbeddens, lugversorging en 'n uitsig oor die rivier. Die privaat badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, ketel en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Koffie, tee, melk, suiker en gebottelde water word voordien. Daar is 'n TV met DStv, asook WiFi. Privaat onderdakbraaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, yskas, ketel en nodige eetgerei en breekware.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Selfsorgeenheid 2
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n uitsig oor die rivier en beskik oor 2 enkelbeddens, lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort-en-bad-kombinasie. Die toilet is apart. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster en al die nodige eetgerei en breekware toegerus. Koffie, tee, melk, suiker en gebottelde water word voorsien. Daar is 'n TV met DStv, asook WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, yskas, ketel en nodige eetgerei en breekware.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster en al die nodige kookgerei, eetgerei en breekware. Tee, koffie, melk, suiker en gebottelde water word voorsien. Daar is 'n TV met DStv-kanale en WiFi-verbinding. Daar is ook braaigeriewe buite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, yskas, ketel en nodige eetgerei en breekware.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MDE1ZTVkLTFlMjQtNGExZS1hYTc2LTQxYWYwMTY2ZTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 6 Kruger Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.662308565217 22.753212575394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang