Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RRG - River Rapids Grace Units

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tanja K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Prieska se juweel! Tannie Gloumarie is die mees wonderlike siel, dit voel of jy by jou geliefde ouma se huis aankom wat jy verwelkom en soos familie laat voel. En natuurlik die pragtige uitsig en heerlike beddens maak dit net meer soos huis voel! Sal beslis weer gaan draai al is dit net vir 'n vinnige groet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gloumarie
RRG - River Rapids Grace Units
Tanja, jul spontaan, borrelende, persoonlikhede trek enige mens soos 'n pleister. Dit was 'n wonderlike ervaring/voorreg om jul by RRG te ontvang, en ek weet dis beslis nie die laaste nie.

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker gebly. Netjies, skoon, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gloumarie
RRG - River Rapids Grace Units
Hennie, ons waardeer altyd eerlike, positiewe, terugvoering van gaste....... dankie dan ook vir hierdie resensie, en jul spontane vriendelikheid. RRG verwelkom jul graag weer in die toekoms.

Nicci M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

The perfect getaway. It was truly amazing. The location is just perfect on the riverside, a birders' paradise and so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gloumarie
RRG - River Rapids Grace Units
Nicci, om liefdevolle gaste te ontmoet, met soveel bedagsaamheid, is 'n voorreg. Jul sal altyd welkom wees by RRG.

Rubi D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beyond words - everything we wanted and more. The hostess was amazing and the place was spectacular. We loved every minute of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gloumarie
RRG - River Rapids Grace Units
Rubi, ek weet nou beslis wie se kind is met jul warme egtheid, het jul ons harte totaal oorrompel. Kom weer terug na in die toekoms.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Short and sweet. Gloumarie was very welcoming and available to assist with any requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gloumarie
RRG - River Rapids Grace Units
Dankie Colleen. Waardeer opreg jou positiewe terugvoering. Jul sal altyd welkom wees by RRG.

Etienne S
1 nag
5.0
Aug 2024

Pragtige plek met uitmuntende gasvryheid. Kan definitief aanbeveel word. Sal weer gebruik maak van die akkommodasie. Sal weer kom kuier met die volgende geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag
5.0
Jul 2024

Alles baie geniet. Dankie. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en dat u my geskakel het oor my voertuig se ligte wat aangegaan het. Dit word baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gloumarie
RRG - River Rapids Grace Units
Dankie Jan. Jou positiewe terugvoering word waardeer. Ons gaste se veiligheid en gemak is, saam met netheid wat gebied word, 'n prioriteit vir ons.

Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies en waarde vir geld. Ons het lekker oorgeslaap by RRG - River Rapids Grace Units. Daar is veilige parkering en 'n mooi uitsig oor die Oranje rivier. Die eenheid is baie netjies en skoon. Die tuin is baie mooi en goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gloumarie
RRG - River Rapids Grace Units
Dankie Bennie, vir die positiewe terugvoering. Veiligheid, netheid en gemak is vir ons 'n prioriteit. Ons verwelkom julle graag weer by RRG.

Jacobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly baie dankie. Ons verblyf was rustig en baie lekker. Die eenheid is netjies en gerieflik met alles wat jy nodig het. Die eenheid het 'n pragtige uitsig op die Oranje rivier. Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en gesorg dat ons gerieflik in ons eenheid oornag. Baie dankie, ons waardeer jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gloumarie
RRG - River Rapids Grace Units
Jacobus, almal, wie hierdie rustige Oranjerivier uitsig, saam met my kan geniet, is altyd weer welkom by RRG. Dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gloumarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MDE1ZTVkLTFlMjQtNGExZS1hYTc2LTQxYWYwMTY2ZTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 6 Kruger Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.662308565217 22.753212575394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang