RSA Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Drive 56, Westdene, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
RSA Lodge is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in Benoni bied. Die lodge is ideaal slegs 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en ook net 2 km vanaf restaurante in die area.
Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede. RS Lodge het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed in die 1 slaapkamer en 'n dubbelbed in die ander slaapkamer. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Amber Lodge bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed en het 1 volledige badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke eenheid het 'n mikrogolf en TV met volle DStv.
Die lodge bied ook 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die perseel is oorkant die Korsman Bird Sanctuary en is 2 km vanaf die Life Glynnwood Hospitaal, restaurante, winkels en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amber Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- The Drive 56, Westdene, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink RSA Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Drive 56, Westdene, Benoni, 1501, Gauteng