Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

R&T Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Friedman-straat 11, Irenepark, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

R&T Guesthouse bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Klerksdorp en is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word in 10 pragtige kamers gebied wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, linne en 'n privaat ingang. Elkeen van die kamers bied bykomende geriewe soos 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, TV's en gratis WiFi.

Daar is 'n welige tuin, gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Die middedorp is stapafstand vanwaar gaste inkopies kan doen, asook eetplekke en spa-ervarings kan geniet. Veilig parkeerplek is beskikbaar.

Ligging

  • Friedman-straat 11, Irenepark, Klerksdorp, 2570, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Friedman-straat 11, Irenepark, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d08a2e904242e0b6c1991bb782b3a0c9b1a61dd82b38520c20f399a517249d018b08fdadd8f4780e473e4f69cdb9538b080?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 11 Friedman Street Irene Park 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8561589 26.6620901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang